100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Volledige Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 1 Opsommings

Rating
4,0
(2)
Sold
2
Pages
26
Uploaded on
26-03-2024
Written in
2023/2024

Hierdie volledige stel opsommings is oor al die werk in kwartaal 1 behandel. Dit sal elke leerder help om uitstekend in die toetse en eksamen te vaar. Ek het breë kennis van Lewensoriëntering, aangesien ek die vak al vir grade 10-11 aangebied het.

Show more Read less










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
March 26, 2024
Number of pages
26
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

LEWENSORIëNTERING GRAAD 11
KWARTAAL 1 OPSOMMINGS


HOOFSTUK 1: ONTWIKKELING VAN DIE SELF IN DIE SAMELEWING
Eenheid 1: Beplan en bereik lewensdoelwitte: Pas
lewensvaardighede toe as bewys van ‘n vermoë
Tipes doelwitte
Wat is ‘n doelwit?
- Iets wat jy probeer bereik.
- Dit help jou ten volle lewe.
- Dit help jou fokus, hou jou gemotiveerd en inspireer jou.
- Iets wat tot aksie oorgaan.
- Iets wat jy stel en dan optree om dit te bereik.
Doelwitte is nuttig, want dit:
1. Gee vir jou rigting om jou te help beweeg van waar jy is na waar jy wil
wees.
2. Help jou om beheer van jou toekoms te neem en beplan soos jy dit wil
hê.
3. Is persoonlik, uniek of spesiaal en beskryf die dinge wat jy graag in die
lewe wil doen en wees.
Lewensvaardighede wat jou sal help om doelwitte te bereik:
- Probleemoplossing
- Tydbestuur
- Besluitneming
- Nabetragting en evaluering
- Selfbestuur
Noem en beskryf die 3 tipes doelwitte.
1. Korttermyndoelwit
- Doelwit wat jy binne ‘n week, maand, of paar maande kan bereik.
- Stel korttermyndoelwitte om binne ‘n jaar te behaal.
2. Mediumtermyndoelwit
- Doelwit wat jy binne 1-3 jaar wil bereik.
- Korter as langtermyndoelwit en langer as korttermyndoelwit.
3. Langtermyndoelwit
- Lewensdoelwitte wat jy mik om oor tydperk langer as 3 jaar te behaal.

,SMART-metode
S- Spesifiek: Jy weet presies wat jou doelwit is.
M- Meetbaar: Jy kan jou vordering meet. Jy kan elke stap wat jy neem
sien.
A- Aantasbaar: Jy kan hierdie doel bereik; jy kan daaraan ‘raak/dit aantas’.
R- Realisties: Dis ‘n doel wat moontlik is om te bereik. Jy sal dit KAN doen.
T- Tydgebonde: Jy kan die doelwit binne ‘n tydperk bereik. Jy weet presies
teen wanneer.


‘n Vyfstap-metode vir beplanning en doelwitstelling
Stap 1= Skryf jou doelwit neer.
Stap 2= Gaan dit na om te sien of dit ‘n SLIM-doelwit is.
Stap 3= Stel ‘n plan van aksie op om jou doelwit te bereik.
Stap 4= DOEN dit. Voer aksieplan uit.
Stap 5= Evalueer om vas te stel of jy jou doelwit bereik het.
Probleemoplossingsvaardighede, deursettingsvermoë en
aanhouvermoë
Volg hierdie stappe om jou probleme op te los:
Stap 1= Maak ‘n tabel en skryf jou probleme en oplossings neer.
Stap 2= Samel inligting in oor die probleem.
Stap 3= Lys soveel oplossings as moontlik.
Stap 4= Dink aan elke oplossing se uitwerking of gevolge.
Stap 5= Kies die beste oplossing.
Deursettingsvermoë en volharding
*Deursettingsvermoë- Die vasberadenheid om aan te hou probeer om
iets moeiliks te doen.
*Volharding- Die vasberadenheid om iets aan te hou doen.
Wat is lewensdoelwitte?
- Dis belangrike doelwitte waarna jy streef.

, - Mense het verskillende doelwitte, maar meeste mense wil ‘n gelukkige,
betekenisvolle en suksesvolle lewe lei.
- Lewensdoelwitte sluit in doelstellings te make met verhoudings,
loopbaankeuses, familie en gesin, huwelik en ouerskap.


*Prioritiseer- Om sake so aan te pak dat jy die belangrikste saak heel
eerste aanpak of afhandel.
Gebruik hierdie riglyne om jou te help prioritiseer:
- Besluit watter doelwitte nou die belangrikste is.
- Nommer jou doelwitte in volgorde van belangrikheid.
Die verband tussen persoonlike waardes, keuses en doelwitstelling
 Jou waardes is die beginsels of reels wat noodsaaklik, waardevol of
kosbaar is.
 Dit is die dinge waarin jy glo.
 Jou waardes beinvloed die manier waarop jy optree en dink en dit
beinvloed die keuses wat jy maak.
 Wanneer jy doelwitte stel, help jou waardes jou om doelwitte te kies.
 Dit help jou ook om mikpunte te prioritiseer.
 Jou waardes help vorm jou lewenservaringe, omgewing waarin jy woon,
jou skool, jou gesin, jou belangstellings en die belangrike mense in jou
lewe.
Grondwetlike waardes:
*Dis die waardes wat deur ons land se Grondwet ondersteun word en wat
alles Suid-Afrikaners moet navolg.
Die 10 fundamentele waardes van die Grondwet:
- Demokrasie
- Sosiale reg en geregtigheid
- Gelykheid
- Nierassisme
- Nieseksisme
- Ubuntu
- ‘n Oop samelewing
- Aanspreeklikheid
- Die oppergesag van die reg
- Respek
- Versoening

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
6 months ago

10 months ago

4,0

2 reviews

5
1
4
0
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
esteterblanche i-to-i TEFL
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
46
Member since
2 year
Number of followers
22
Documents
12
Last sold
2 months ago
TEFL assignments

4,4

7 reviews

5
5
4
0
3
2
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions