• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 28 pages
Summary

Summary Physical sciences notes grade 12 in afrikaans

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 28 pages

Graad 12 fisika notas vir graad 12 , Physical sciences notes for grade 12

Content preview

MOMENTUM DEFINISIES




#
Momentum Produk van ’n voorwerp se massa en snelheid

Linieere Vektorgrootheid met dieselfde richting as die snelheid van ’n voorwerp.
momemtum
Versameling van voorwerp wat geindentifiseer word sodat interaksies van voorwerp
Sisteem op mekaar bestudeer kan word op ’n wyse dat dit die probleem vereenvoudig.

Interne kragte Kragte wat uitgeoefen word deur ’n voorwerp in die sisteem.

Eksterne kragte Kragte veroorsaak deur voorwerp buite die sisteem.

Geisoleerde sisteem
Sisteem waarop netto netto eksterne krag nul is en geen eksterne kragte op
voorwerp inwerk nie.

, Soorte botsings
Definisie : elastiese botsings Produk van die netto krag en tyd waarin die krag werksaam is
Vektorgrootheid wat die produk is ❖ Los van mekaar
van een voorwerp se massa en sy ❖ Vervorm nie Σp voor ➤ impuls ➤ Σp na
❖ Ek voor = Ek na
snelheid.
p = mv p∝v
p∝m
onelastIese botsIngs
Newton 3
A B
❖Vervorm
❖EK voor = Ek na
Momentum itv. Newton 2
Fres is die tempo waarteen Momentum
momentum verander Fres = m∆v Die krag wat voorwerp A op B uitoefen = die krag wat B op A
Fres = ma ∆t uitoefen in grootte maar in die teenoorgestelde rigting
Fres = ∆p ∆P = m∆v Formules
∆t Impuls Indien die een gevra se massa onbekend
Behoud van momentum : 1.) impuls = m (vf - vi )
is , doen die som met die kragtepaar se
Totale liniere momentum in n geslote sisteem bly konstant 2.) impuls = F∆t
inligting en ruil die rigting in laaste stap
Σp voor = Σp na : *trek n blokkie vir elke 3.) F∆t= m∆v
(mv) voor = (mv) na aksie wat gebeur
Bewegingsvergelykings vi
t=s
m1 + m2 v = m1 v + m2 v Een voorwerp skei ❃𝑽𝒇 = 𝑽𝒊 + 𝒂∆𝒕
❃∆𝒙 = 𝑽𝒊∆𝒕 + 𝟏/2 𝒂∆𝒕 2
y = verplasing (m)
( m1 + m2 ) vi = m1 vf + m2vf ❃∆𝒙 = (𝑽𝒇+𝑽𝒊) ∆𝒕
𝟐 g = 9 . 8 m.s -1
❃𝑽𝒇 2= 𝑽𝒊 2+ 𝟐𝒂∆𝒙
m1 v + m2 v = m1 + m2 v 2 voorwerp bots en vf
beweeg nou saam
vi vf
m2vi = t=s a= m.s-2 x= m
m1 vi + ( m1 + m2 ) v f


m2 m2 2 aparte voorwerp bots Die hoofverskil tussen momentum en impuls is dat momentum
m1 v + v = m1 v + v
maar bly apart (terug) die hoeveelheid beweging van 'n voorwerp beskryf, terwyl
m1 vi + m2vi = m1 vf + m2vf impuls die impak van 'n krag op 'n voorwerp beskryf.

, Momentum
Definisie: Die produk van 'n voorwerp se massa en sy snelheid. Momentum is direk ewerdedig aan massa
en snelheid en is ’n vektor
Km/h -> m.s -¹
Formule: P = mv in kg . m . s -¹ x3.6
Km/h -> m.s -¹
÷3.6
Lineêre momentum: Vektorgrootheid met dieselfde rigting as die snelheid van die voorwerp.
botsings:
• Geisoleerde gebeurtenis waar 2 + voorwerpe kragte opmekaar uitoefen oor n relatiewe kort tydperk.
• Wanneer die een voorwerp (A) ’n krag op ’n ander krag (B) uitoefen , oefen B ’n krag op A uit in dies.
grootte maar in die teenoorgestelde rigting
• Kanselleer mekaar NIE uit nie omdat hulle op versk. voorwerpe inwerk.
verandering in momentum:
• Snelheid verander van vrwrp = momentum verander




Grootste verandering in momentum ?
• Voorwerp in t.o rigting terugspring
• groot verandering in snelheid ( momentum )

Newton 2 in terme van momentum
Die netto (of resulterende) krag wat op 'n voorwerp inwerk, is gelyk aan die tempo van verandering van
momentum van die voorwerp in die rigting van die netto krag.

Formule : Fnet= ∆ p ∆ p = m ∆v ∆p -> pf - pi
Fnet = m ∆v
∆t ∆t ∆t -> tf - ti

verwantskap tussen∆p & kontaktyd
Netto krag konstant

verwantskap tussen Fnet & kontaktyd
∆ p konstant : Langer kontaktyd , minder krag toegepas

BV. Wanneer jy in ’n botsing kom met die kar voor jou , verleng die sitplekgordel kontaktyd en
die nettokrag neem af omdat mementumverandering constant bly
Impuls
Produk van netto krag wat op 'n voorwerp inwerk en die tyd wat die netto krag op die voorwerp inwerk.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 3, 2024
Number of pages
28
Written in
2022/2023
Type
Summary
R75,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
monjadewet
4,0
(1)
Sold
3
Followers
1
Items
5
Last sold
1 year ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions