kwantatatiewe aspekte
,
, Energie by chem. reaksies Definisies
Reaksietempo Verandering in konsentrasie van reaktante / produkte per eenheidstyd
Bindingsenergie : Hoeveelheid energie benodig om binding te breek tussen atome in molekuul
Eksotermiese reaksie: Reaksie waartydens energie vrygestel word.
Endotermiese reaksie : Reaksie waartydens energie opgeneem word
Aktiveringsenergie : Minumum energie benodig vir reaksie om plaas te vind