BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12
HOOFSTUK 5 –
BESIGHEIDSTRATEGIEË
, HOOFSTUK 5: BESIGHEIDSTRATEGIEË
1. Definisie van ‘n strategie
• 'n Strategie is 'n langtermyn-aksieplan om 'n doel te bereik.
• 'n Strategie is 'n plan van aksie om 'n geleentheid aan te spreek of om 'n
probleem op te los.
• Die onderneming kort 'n strategie om sy visie en missie te bereik.
2. Strategiese bestuursproses
➢ Analiseer die visiestelling.
➢ Doen ‘n ontleding deur nywerheidsinstrumente te gebruik.
➢ Formuleer ‘n strategie.
➢ Pas ‘n strategie toe deur ‘n templaat te gebruik.
➢ Evalueer die toegepaste strategie om afwykings in die toepassing te
identifiseer.
➢ Doen regstellende aksie om te verseker dat doelwitte bereik is.
3. Stappe tydens die evalueringsproses
➢ Ondersoek die onderliggende basis van 'n besigheidstrategie.
➢ Kyk vorentoe en terug na die implementeringsproses.
➢ Vergelyk die verwagte werkprestasie met die werklike werkprestasie.
➢ Meet besigheidsprestasie om die redes vir die afwykings te bepaal en
ontleed hierdie redes.
➢ Neem regstellende aksie sodat afwykings reggestel kan word.
➢ Stel spesifieke datums vir beheer en opvolg vas.
➢ Trek 'n tabel van die voordele en nadele van 'n strategie op.
➢ Besluit oor die verlangde uitkoms.