Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Summary

Summary Verbruikersopsommings Hoofstuk 1 - 20

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

Puik opsommings vir Verbruikerstudie studente vir Graad 12, verstaanbaar en volledige informasie soos in handboek, met kleure, tabelle en begrip

Content preview

Hoofstuk 20: Volhoubare verbruik van water

Plek waar water gesuiwer en geberg word
Reservoir
vir verbruik

Al die grond – berg tot seestrand – wat deur
Rivieropvanggebied
een rivier en sy strome gedreineer word
Enige chemiese of biologiese verandering
in die kwaliteit van die water wat ’n nadelige
Waterbesoedeling
uitwerking het op enige lewende organisme
wat dit drink, gebruik of daarin lewe
 Ook bekend as afvalwater
 Nie-industriële afvalwater wat
gegenereer word deur huishoudelike
Gryswater prosesse soos die was van skottelgoed,
wasgoed en bad
 Beslaan ongeveer 50 tot 80% van
residensiële afvalwater
Water wat ontlasting en urine bevat
Swartwater Swartwater is water van toilette wat nie in
die tuin gebruik moet word nie.
Water wat veilig, drinkbaar en suiwer
genoeg is om verbruik te word en ’n lae
Watergehalte
risiko van onmiddellike of langtermyn skade
inhou
Fekale organismes soos fekale koliform
Mikrobes
(kom voor in ontlasting)


Water kom oral op die aarde voor in:
 Damp
 Vloeistof
 vaste vorm


oseane – 97%
vars water – 3% minder as 1% vir lewe res is ys by pole

, Hoofbron: Seewater maar is te sout om direk te gebruik

Seewater  Verdamp, kondenseer en val as reën op
die aarde
 Vul die riviere en damme
Rivier- en damwater  Is onsuiwer
 Word in reservoirs versamel waar dit
gesuiwer word voordat dit deur pype na
huishoudings in stede en dorpe gelei
word
Ondergrondse water  Kom in fonteine, putte en boorgate voor
 Dikwels die enigste waterbron vir mense
in afgeleë plekke

Waarom is daar ’n algemene watertekort in Suid-Afrika?

1. Suid-Afrika is geklassifiseer as ’n waterarm land wat ons kry ’n
gemiddelde jaarlikse reënval van 492mm. Die wêreld-
gemiddeld is 985mm. Dus ontvang Suid-Afrika slegs omtrent
helfte van die aarde se gemiddelde reënval.
2. Daar is ’n onegalige verspreiding van reënval oor Suid Afrika.
Die oostelike helfte van die land is baie natter as die westelike
helfte. Suid-Afrika ervaar ook afwisselende tydperke van
droogte en vloede.
3. Volgens die Departement van Water-en Omgewingsake sal die
vraag na water in Suid-Afrika teen 2025 die aanbod oorskry
4. Suid-Afrika kan nie bekostig om nog damme en
wateroordragskemas te bou nie, aangesien dit groot somme
geld kos.
5. Daar is ’n groot vraag na water in Suid-Afrika, en soos die
menslike bevolking groei, neem die vraag na water toe.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 6, 2023
Number of pages
10
Written in
2023/2024
Type
Summary
R303,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
blumezellie
1,0
(1)
Sold
4
Followers
2
Items
2
Last sold
6 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions