Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 11: Asemhalingstelsel

Rating
-
Sold
1
Pages
9
Uploaded on
10-07-2023
Written in
2022/2023

Hierdie is my graad 11 opsommings van 2022 wat vir my ‘n onderskeiding verseker het in die asemhalingstelsel afdeling. Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte en in diepte gedoen is, sal dit van kardinale belang wees vir jou (indien jy nou by my koop of enige iemand anders) om ook deur jou klasnotas te gaan om enige iets (of moontelik niks) by te las wat jou hoërskool gedoen het en ander hoërskole nie, aangesien elke hoërskool van verskillende bronne af werk.

Show more Read less
Institution
11th Grade

Content preview

Terme wat woord vir woord geleer moet word:


Asemhaling ‘n meganiese proses waardeur suurstof deur die longe opgeneem word.
Alle organismes benodig suurstof om die werking van selle te onderhou.

Selrespirasie ‘n chemiese proses wat in selle plaasvind om energie vry te stel. Plante
en diere het sellulêre energie nodig om te oorleef.

Gaswisseling/Gasuitruiling ‘n fisiese proses wat die uitruiling van gasse tussen die lug en die bloed
in die longe behels.

Inaseming Wanneer lug (Suurstof) ingeasem word.

Uitaseming Wanneer lug (Koolstofdioksied) uitgeasem word.

Spirometer ‘n instrument wat gebruik word om die volume lug wat die menslike
longe binnedring en verlaat tydens inaseming/uitaseming te meet. Dus
die tempo waarteen lug in en uit die longe beweeg.


Vereistes vir ‘n doeltreffende gaswisselingsoppervlak:


Vereiste Rede
Groot: ‘n Groot oppervlakte tot volume verhouding laat voldoende hoeveelhede
suurstof en koolstofdioksied toe om in en uit te diffundeer.

Dun en deurlatend: Diffusie kan vinniger en meer doeltreffender plaasvind as die oppervlak
dun en deurlatend is.

Klam/Vogtig: Suurstof/koolstofdioksied diffundeer wanneer dit in water opgelos is.
Beskerm: Alle gaswisselingsoppervlaktes moet teen meganiese besering sowel as
uitdroging beskerm word.

Goeie ventilasie: Verseker dat die suurstofryke lug vir terrestrïele organismes en
suurstofryke water vir akwatiese organismes voortdurend in aanraking
gebring word met gaswisselingsoppervlak.

Vaskulêr: ‘n Doeltreffende vervoermiddel word vereis vir die vervoer van gasse na
(Bloedvatryk) en van die gaswisselingsoppervlakte.

, N E U S H O L T E: L O N G E: T R A G E A (Buigbaar)
+ Die ingeasemde lug word warmer agv baie +Sponsagtige organe + C-vormige kraakbeenringe hou die tragea oop
bloedvate in die boonste voering van neusholte + Linkerlong: 2 lobbe + Die ringe is oop aan die agterkant van die
+ Neusholte uitgevoer met kolomepiteel wat + Regterlong: 3 lobbe tragea
sillia(filtereer stof en vreemde deeltjies) bevat + Alveoli word deur +Die esofagus rek agter die tragea uit wanneer
+ Die bekerselle skei mukus af wat die lug klam bindweefsel saamgevoeg kos gesluk word (die oop ringe laat dit toe)
maak en dit vang stof, bakterieë en vreemde om longlobbe te vorm + Word uitgevoer met gesillieerde kolomepiteel
deeltjies vas en bekerselle
+Mukus: maak lug klam en vang stof en
L A R I N K S(stemkas):
bakterieë vas
+ Bevat die stembande
+Die epiglottis(kraakbeenklep)
F A R I N K S (keel):
sluit die glottis wanneer kos
gesluk word +Verbind die neusholte met
larinks
+Verhoed dat kos in die tragea
beland wat iemand laat verstik
B R O N C H I en B R O N G I O L E
+Die tragea vertak in twee bronchi
A L V E O L I (lugsakkies)
+Kraakbeenringe hou die BRONCHI oop
Aanpassings vir doeltreffende gaswisselingsoppervlakte: NB NB
+Bronchi is uitgevoer met gesilieerde epiteel wat
1. Enkel laag plaveiselepiteel, dit voorsien ‘n dun oppervlak vir die mukus afskei
diffusie van gasse
+Brongiole: Bronchi wat onderverdeel in verskeie
2. Die alveoli is gelob, dit vergroot die oppervlakarea vir die uitruiling kleiner takkies
van gasse
+Brongiole is met kubusvormige epiteel uitgevoer
3. Alveolus het ‘n klam oppervlak, dit bevorder diffusie wat nie mukus afskei nie!
4. Ryklik voorsien van bloedvate vir die vinnige vervoer van suurstof +Brongiole het nie kraakbeenringe nie
vanaf die alveolus en koolstofdioksied na die alveolus
+ Wande van brongiole: Spiere wat kan saamtrek
of ontspan om lugvloei te verander

Written for

Document information

Uploaded on
July 10, 2023
Number of pages
9
Written in
2022/2023
Type
SUMMARY
R85,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
studynotes4you

Get to know the seller

Seller avatar
studynotes4you
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
2 year
Number of followers
3
Documents
7
Last sold
2 year ago

Opsommings van hoë gehalte wat ek huidiglik gebruik(2023). Die informasie is verkry uit verskeie bronne: klasnotas, handboeke en ou-vraestelle. Koop hierdie notas en leer hard om ‘n sukses van jou graad 12 jaar te verseker!

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions