Ontwikkelings -
geografie
Geografie Kwartaal 3
At Hattingh 8/29/21 Geografie
,1 DIE BETEKENIS (KOMPONENTE) VAN ONTWIKKELING
1 Ekonomies
2 Maatskaplik
3 Omgewingsaspekte
VOLHOUBARE ONTWIKKELING
Definisie
Dit voorsien in die menslike behoeftes en moet terselfdertyd die omgewing bewaar sodat ons nie net in die
behoeftes van die huidige geslag voorsien nie, maar ook die van die nageslag.
WIE IS DEEL VAN VOLHOUBARE ONTWIKKELING?
• Beleidmakers (regering) en die gemeenskap moet
saamwerk.
Die 3 hoofonderafdelings van volhoubare
ontwikkeling:
• Maatskaplik (gelyke geleenthede en menseregte vir
almal)
• Ekonomies (billike verspreiding van rykdom,
werkskepping)
• Omgewing (bewaring van die omgewing)
ONTWIKKELING IS VOLHOUBAAR AS DIT:
• Lewensvatbaar
• Regverdig en
• Verdraagsaam is
DIE EKONOMIESE SY VAN ONTWIKKELING
• Kan in die behoeftes van mense voorsien
• Nuwe tegnologie
• Landbou na nywerhede
• Verbetering in lewenspeil
• Land se groei in rykdom
• Word gemeet as BBP (bruto binnelandse produk binne die landsgrense)
• BNP (bruto nasionale produk sluit ook buitelands in)
• Beperkings van die BBP - dui nie aan hoe rykdom verdeel word nie.
DIE MAATSKAPLIKE SY VAN ONTWIKKELING
• Fokus op die welstand van mense
• Maatskaplike behoeftes soos skuiling, dienste, opvoeding, gesondheidsorg
• Alle mense moet ‘n menswaardige lewe lei
• Regverdigheid in die wêreld
• Regte hê en aan gemeenskapslewe deelneem
Bladsy 1 van 27 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©
, DIE OMGEWINGSASPEK VAN ONTWIKKELING
• Volhoubare ontwikkeling
• Lewenstandaard = materiële besittings
• Lewensgehalte = kwaliteit lewe, geluk
• Sal nie voortduur as ons nie na omgewingshulpbronne omsien nie
• Gee aandag aan lugbesoedeling, watergehalte en aardverwarming
4 Verskille in ontwikkeling regoor die wêreld
Aparte wêrelde: Noord-Suid verdeling volgens die Brandt-lyn
ONTWIKKELENDE LAND
Definisie:
‘n Land met min industriële en ekonomiese aktiwiteite en waar mense gewoonlik ‘n lae inkomste het.
ONTWIKKELDE LAND
Definisie:
‘n Land met baie industriële en ekonomiese aktiwiteite en waar mense gewoonlik ‘n hoë inkomste het.
Bladsy 2 van 27 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©