• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages
Exam (elaborations)

Test (elaborations) Information Technology

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages

Information Technology practical's and answers. Available in both English and/or Afrikaans.

Content preview

NAAM VAN SKOOL

NOVEMBER EKSAMEN – 2019


INLIGTINGSTEGNOLOGIE
VRAESTEL 1B – PRAKTIES



TYD: 3 URE PUNTE: 120




Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, en daar is 3 Delphi projekte in jou
eksamengids.
Maak seker dat jou vraestel en data volledig is.

,Inligtingstegnologie Graad 10 Vraestel 1 – Prakties November 2019

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel is in DRIE afdelings ingedeel. Jy moet AL DRIE afdelings beantwoord.
2. Die duur van hierdie eksamen is drie uur. As gevolg van die aard van hierdie eksamen is dit
belangrik om daarop te let dat jy nie toegelaat sal word om die eksamenlokaal voor die einde
van die eksamensessie te verlaat nie.
3. Maak seker dat jy die vrae beantwoord volgens die spesifikasies wat in elke vraag gegee word.
Punte sal volgens die voorgeskrewe vereistes toegeken word..
4. Beantwoord slegs wat in elke vraag gevra word. Byvoorbeeld, indien die vraag nie
datavalidering vra nie, sal geen punte vir datavalidering toegeken word nie.
5. Jou programme moet op só 'n manier gekodeer word dat dit met enige data sal werk en nie net
met die voorbeelddata wat voorsien is of enige data-uittreksels wat in die vraestel verskyn nie.
6. Roetines, soos soek, sorteer en seleksie, moet vanuit eerste beginsels ontwikkel word. Jy
mag NIE die ingeboude funksies van die Delphi-programmeringstaal vir enige van hierdie
roetines gebruik NIE.
7. Jy moet jou werk gereeld stoor .
8. Maak seker dat jou naam en van as kommentaar verskyn in elke program wat jy kodeer.
9. Aan die einde van hierdie eksamensessie moet jy seker maak dat al jou werk op die skyfspasie
gestoor is wat vir hierdie eksamensessie aan jou toegeken is. Maak seker dat al die lêers
gelees kan word.
10. Die lêers wat jy benodig om hierdie vraestel te voltooi, is aan jou verskaf op die skyfspasie wat
aan jou toegeken is. Die lêers word in die vorm van ’n wagwoordbeskermde, uitvoerbare lêers
verskaf.

Doen die volgende:
 Dubbelklik op die wagwoordbeskermde, uitvoerbare lêer.
 Klik op die 'Extract'-knoppie.
 Sleutel die volgende wagwoord in: Gr10iSCooL@19

Nadat dit onttrek (‘extracted’) is, sal die volgende lys met lêers in die eksamengids beskikbaar wees:
Delphi lêers:

Question 1 Question 2 Question 3




● Herbenoem die lêergids soos volg: <jou van>_< voorletter(s) van jou doopnaam(name)> of jou
eksamennommer indien jy een ontvang het.

, Inligtingstegnologie Graad 10 Vraestel 1 – Prakties November 2019

AFDELING A
VRAAG 1: ALGEMENE PROGRAMMERINGSVAARDIGHEDE


Die FIFA-wêreldkampioenskap vir vroue in 2019 is die agtste keer wat die FIFA-wêreldkampioenskap
vir vroue, die vierjaarlikse internasionale sokkerkampioenskap wat deur 24 nasionale spanne, almal
lid van FIFA, aangebied word. Dit vind vanaf 7 Junie tot 7 Julie 2019 plaas en word deur Frankryk
aangebied met wedstryde in nege stede.

INSTRUKSIES

● Maak die projek frmQuestion1_p oop.


● Maak die onvoltooide klas, frmQuestion_1, oop.


● Voeg jou naam en van as kommentaar in die eerste reël van die klas in.


● Voltooi die kode soos beskryf word in VRAAG 1.1 tot VRAAG 1.3 hieronder.

Die volgende gebruikerskoppelvlak word vertoon:




1.1 [Knoppie] Q1_1
Skryf kode sodat die gebruiker die besonderhede van die skeidsregter (Match Official) kan
insleutel:

1.1.1 Gebruik geskikte name en data tipes om 5 veranderlikes te stoor. Hierdie veranderlikes gaan (2)
gebruik word om die van, raad van skeidsregters, geslag, die aantal wedstryde waar hy/sy
as skeidsregter al opgetree het en ’n kode vir die skeidsregter, te stoor.
NOTA: Voorbeelde van die data kan in die skermskoot hieronder gesien word.


Bladsy 3 van 16

Document information

Schooljaar
100
Uploaded on
May 24, 2023
Number of pages
16
Written in
2022/2023
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R75,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
2
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions