Klassifikasie van
Mikroörganismes
LEARNDAISY
Domeine : Prokariote en
01 Eukariote
02 Mikroörganismes
Kenmerke van elke
03 'mikro'-ryk
04 Foto's van elke 'mikro'-ryk
05 virusse
06 immuniteit
07 definisies
, 01 wat is 'n domein?
-Domeine is die vlakke van biologiese klassifikasie bo die vyf ryke.
-Die twee domeine wat die algemeenste in die vyfryk-
klassifikasiestelsel erken word, is
die prokariote en eukariote.
Prokariote Eukariote
Prokariote is 'n groep eensellige Eukariote is organismes wat
organismes (selde meersellig) uit selle met
wat geen organelle en geen membraangebonde
selkern het nie en plantsel-sowel organelle en 'n selkern
as dierselkenmerke het. bestaan
rangskikking van klassifikasie
domein
koninkryk
filum
klas
orde
familie
Genus
spesie