Hoofstuk 1:
Rot op haar vensterbank: staan op agterpote en druk
rotkloutjies teen die ruit.
Nie ‘n gewone Groenpunt-rot nie: pikswart met gloeiende rooi
oë
Uit kartonpapier gesny – hart uitgeknip aan linkerkant van
borskas. Stert met rooi bordkryt geteken.
Rot is buite haar bereik – Ma sluit die buitedeur. Stert
kronkel teen buitemuur af.
Klim tot op daktuin om kartonrot by Frankie se venster te los.
5 huise in straat. Agterkant loop gangetjie waar vullisdromme
gehou word.
Opsigter: Oupa Shorty. Het sleutel vir die diensgang. Hy het
‘n hoepelbeen. Verdagte 1.
Verdagte 2: Buurman Wacko se kaalkopvriend met Popeye-
arms en stywe leerbroeke.
Verdagte 3: Sy floozy / meisie met
uitpeulooghondjie
Verdagte 4: Wacko wat waarsku dat hy haar
hart gaan uitpluk omdat sy kla oor sy stompies
op hulle daktuin.
Rot word nat:
o rot se rooi stert begin wegsmelt
o rot trek skeef
o snorbaarde krul op
o pootjies trek van die venster af weg
Ma is neuroties. Sluit hekke om 9uur.
Frankie is 15.
Pa het funksie by sy kookskool.
Punt van rot se stert: boodskap / waarskuwing / verrassing
Dit reën – mishoring op Mouillepunt = waarskuwing vir skepe.
Ma lees koerant in binnehof.
Pa bak plaatkoekies.
Staan 8uur op Saterdagoggend reeds op.
Ma dink Frankie is siek – sy lees in die koerant van masels in
die Wes-Kaap.
Frankie is gedetermineerd om einde van rot se stert te vind.
Elena van Luffelen:
o gebore in hippie-era.
o het die hele planeet en al sy inwoners lief (mens, dier,
insek)
o Eet nie vleis nie.
, o Eet lensies.
o Drink V8-groentesap
o Wonderkapsule – Fulvic Acid
o Klein soos ‘n elf, lang ligbruin hare
o Ryg oranje veters om haar groottone tot by haar kuite
waar klokkies klingel – vreemde gedrag (weird/strange
behaviour)
o Sy is ‘n juwelier-ontwerper.
o Sy bekommer haar oor alles omdat sy met ‘n
vergrootglas werk om na fyn detail te kyk.
o “Moeder Suspisie”
o Protective (Beskermende) – sy sluit elke aan
negeuur Frankie se buitedeur van die tuin se
kant af
Sy kry ‘n boek in die blombak met die malvas
in – Banksy: Wall and Piece onder die digte groen
blare le die boek in kleefplastiek toegedraai
Boek se omslag:
o Voorblad – guerilla-vegter wat op ‘n muur geteken is.
Besig om handgranaat te gooi
omgedraaide pet op sy kop
sakdoek om sy mond
oorlog / gevaar
o Agterblad – guerilla-vegter hou ‘n helder bos blomme in sy
hand
voorspel vrede
Pa: bevelvoerderstem – baie hard – kan tot by Giovanni’s
gehoor word.
boterkoekjes – plaatkoekies
Pa sing dramaties
Wieg op twee pote: irriteer Ma en Pa hou op sing.
Hoofstuk 2
Ben van Luffelen:
o Lyk soos Atilla die Hun – wilde hare en harige voorarms
o Kom van Vlaandere af
o Turnhout (dorp)
o Antwerpen (provinsie)
o Foto van Kasteel van die hertogin van Brabant
(kantoormuur)
, o Gaan elke tweede jaar na Open Doek filmfees in Turnhout –
10 dae
o Durbanse Filmfees – net Ben en Elena (Frankie hou van
flieke)
o 20 jaar in SA
o praat net Vlaams en soms Frans
o Sjef
o Kookskool in Woodstock
o Big Boy-scooter / Bromponie
o Lyk soos Shrek op ‘n BMX
Gee nie om wat ander mense dink nie- dramaties
o Ander as ander pa’s
Filmklub-onderwyser: Tarantino
o Verwys na haar pa as ‘n Cyrano de Bergerac wat deur
Depardieu gespeel word.
o Hou van DRAMA
Mirna Myers:
o ook saam met Frankie in Filmklub
o Jaloers op Frankie omdat Frankie se filmteks die wenner is.
Gloria:
o Eienaar van Hoekkafee
o Dra luiperdvelmotief-kaftan
o Goue tulband
o Lyk soos Alladin gekruis met Brenda Fassie
o verwys na Frankie as “wille voël” a.g.v. Frankie wat van
haar skateboard afspring
o Gloria sien altyd dadelik as ek (Frankie) ‘n nuk (bui) het
Milan Kucharzik:
o Nuwe ou in Graad 10 (5 maande in die
skool)
o Lyk ouer as 16
o Wil hom as die vampier in Twilight gebruik
o Swart hare, bleek vel
o Fyn swart haartjies op sy bolip kon sien
o Praat met niemand nie