Annemie du Preez
,Saamgestel deur Annemie du Preez @2022
KWARTAAL 3:
Module 7: Waterhulpbronne: Geografiese kennis Eenheid 1: Water in die wêreld
2. Hoeveel van die aarde se water is vars water?
• Die aarde word die blou planeet genoem omdat meer as 2/3 van sy oppervlak met oseane bedek
is.
2
, Saamgestel deur Annemie du Preez @2022
o 97% soutwater – in die oseane en seë.
Soutwater bevat hoë konsentrasie opgeloste soute. o
Slegs 3% vars water, wat ‘n lae soutinhoud het.
Van hierdie 3%:
Is byna 70% in gletsers vasgevang – bevrore ysmassas
- Vars water word ook in die atmosfeer geberg.
Die rede hoekom die aarde se varswatervoorraad nie heeltemal opgebruik word nie, is omdat
vars water voortdurend deur die watersiklus geproduseer word.
30% grondwater – water wat onder die grond in akwifers of natuurlike
ondergrondse waterdraers of reservoirs versteek is Slegs 0,3%
oppervlakwater is in riviere en mere
3