100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Afrikaans HL

Rating
-
Sold
1
Pages
6
Uploaded on
17-10-2022
Written in
2022/2023

Sukkel jy om opsommings te kry vir n spesifieke vak in jou taal en Graad? Ek het opsommings in Afrikaans en Engels. Kwartaal 1-4 Graad 10 - 12 Vir meer inligting kontak my by: : Email:

Institution
10th Grade









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
October 17, 2022
Number of pages
6
Written in
2022/2023
Type
Summary

Content preview

1

Kritiese taalbewustheid

Feit
 Stelling bewys as waarheid/ iets wat werklik gebeur het


Mening
 Bewering/standpunt wat nie bewys kan word as waar nie/ objektief is nie.



Emotiewe taal
 Taal wat luisteraar/leser se emosies beïnvloed om reaksie uit te lok

Denotasie
 Spesifieke/letterlike betekenis van woord + emosie/assosiasie gepaard gaan

Konnotasie
 Woorde wat assosiasies by mense opbring – verskil van persoon tot persoon
* Neutraal – hy loop oor die vierkant
* Negatiewe konnotasie – hy strompel oor die vierkant
* Positiewe konnotasie – hy paradeer oor die vierkant



Stereotipering
 Groepering van groepe/persone volgens ‘n populêre siening – verloor individualiteit
 Maak veralgemenings/aannames oor mense/groepe
 Lei tot oordrewe/onrealistiese eienskap toediening + vooroordeling + dwepery

Partydigheid en vooroordeel
 Oordeel mense van sekere groepe sonder om kennis te neem of jy reg is

Diskriminasie
 Negatiewe/onregverdige optrede teenoor sekere mense/groepe a.g.v. vooroordeling

Sleng
 Maak groepe belaglik, verneder en ontmenslik hulle
 Gebruik in humor + komedie

Saamgestel deur Annemie du
Preez @2022

, 2
Etikettering
 Verskille wat tussen mense opgemerk word, word gegroepeer en naam word vir hulle gegee
 Gekoppel aan onwesenlike eienskappe = stereotipering bv. krimineel
Manipulerende en oorredingstaal
 Beïnvloed luisteraar se emosies – bywoorde van modaliteit + byvoeglike nw. = emotiewe taal
wat mense oortuig/oorreed


Woordeskatuitbreiding en taalverskynsels

Afrikaanse woordeskat bestaan uit erfgoed, leengoed en
eiegoed
 Erfgoed – Afrikaans ontstaan vanuit Nerderlanse dialek
 Leengoed – ontleende tale na ander tale wat daarmee in aanraking kom  Erfgoed
– skepping van nuwe woorde in Afrikaans
Afrikaans se leengoed Ander tale
Soms, lasps, resep, fuif, klets Nederlands
Abseil, dachshund,eisbein, kitsh, swernoot Duits
Bon appétit, bon voyage, carte blanche Frans
Blog, hip, optof Engels
Baljaar, bredie, maraca, rabas, sombrero Portugees
Sambreel, tjalie, tamaai Maleis-portugees
Baie, kiering, pienang, sosatie, tjoekie Maleis
Aitsa, abba, eina, hoeka, kierie Khoisan
Ayoba, ken aka, kgotla, shongololo, woza Afrikatale



Neologismes (nuutskeppings)
 Woorde wat aan nuwe begrippe gegee word
* Glipbaan – “slip lane”
* Regskaling – “right sizing”

Klanknabootsing (onomatopee)
 Nuwe woorde word gevorm deur klanke na te boots
* Piet-my-vrou, zoem, tjirp, krys, miaau



Saamgestel deur Annemie du
Preez @2022
R153,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
Annemiedp
3,0
(1)

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Kwartaal 1-4 Afrikaans HL Graad 10
-
2 5 2022
R 753,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
Annemiedp
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
7
Member since
3 year
Number of followers
3
Documents
8
Last sold
6 months ago
Opsommings / Summaries

Summaries for sale! Compiled by Annemie du Preez Grade 10-12

3,0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions