VILJOEN
OPSOMMINGS
HOOFSTUK 1-4
TIM MULLER
*Hoërskool Caldwell
*Jessica breek met hom op die pawiljoen op - sy hart is gebreek
*Hy is lief vir haar
- iekniek by die dam gevat het
ie by die dam
*Ry per bus huis toe
*Hou van strokiesprente & funky T-hemde
*Sit music aan - Spoegwolf (dit herinner hom aan Jess)
EDGAR
*Tim se beste vriend van laerskool
*Sien iets is fout met Tim
*Ouers is geskei- sy ma maak hom groot en
Mw
*Tim sê alles is oukei, maar Edgar raai dat iets fout met Jess is
*Edgar en Tim het elke pouse saam gespeel, hulle was saam in elke konsert en
sportgeleentheid, toe hulle in die laerskool was
*Hy het destyds baie by Tim oorgeslaap want sy pa-hulle het baklei
, I..
.
E.:
.
JESSICA
*Tim se eks-meisie
*Hou van vintage klere en funky T-hemde
*Hou nie van blomme en sjokolade nie /
-
uwe kêrel
*Kort, donker krulle en bruin oë
APOLLO
*Tim se perd
*Middernag-swart
*Tim en Apollo is onafskeidbaar
*Tim dink aan Jess, hierdie keer huil hy sonder om skaam te wees
MARLI MULLER
*Tim se jonger suster
*Blou oë en is bekommerd oor Tim
*Sy neem modelklasse. Sy nooi vir Tim om by die sportwinkel te gaan kyk.
*Sy sit by die toonbank
*Sy hou van konfyt en kaas op haar roosterbrood
jou perd was, is die kaste in you kop weer netjies reggepak
CHANTEL BOTHA
*Roskam haar perd, Comet, toe Tim by die stalle aankom
*Lang, swart hare
-bruin Amerikaanse saalperd
*Haar ander perde, Kutch en Flexor is Warmbloedperde wat net vir dressering gebruik
word
*Sy vra vir Tim om na Comet se voorpoot te kyk- haar hand raak syne