Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Afrikaans FAL Gedigte Notes Grade 12

Rating
3,8
(6)
Sold
26
Pages
99
Uploaded on
29-01-2022
Written in
2021/2022

Afrikaans Gedigte Analysis f0r grade 12. The Poetry analysis includes: • Poetic devices and identification of poetic devices • A dictionary script (woorde skat) • A detailed analysis of each of poem • English translation of each poem • Questions on each poem with answers and detailed notes on the pdf. These questions are generally repeated in the matric exams. The document is compiled in both English and Afrikaans for better understanding. This is all that is needed to help get an A for Afrikaans literature.

Show more Read less

Content preview

Afrikaans FAL Gedigte analysis for Grade 12
Contents Page

1. Palimpses
2. Huiskat
3. Boekmerk
4. Rondom my
5. Ek het ‘n huisie by die see
6. Die boodskapper
7. Tien haikoes vir die Vredefortkoepel
8. Pryslied
9. Die nuwe kind
10. By die robot in eerstelaan

The Poetry analysis includes:
• Poetic devices and identification of poetic devices
• A dictionary script (woorde skat)
• A detailed analysis of each of poem
• English translation of each poem
• Questions on each poem with answers and detailed notes on the
pdf. These questions are generally repeated in the matric exams.




1

,Poëtiese middele (Poetic devices) & belangrik woorde

• Enjambement: Dit laat die idee deur die reëls vloei.
• Allenplasing: 'n Enkele woord maak 'n hele reël uit.
• Inkeping: Die lyn begin weg van die kantlyn af.
• Bladwit: Dit dui aan dat tyd verby geloop het.
Dit dui aan dat daar ‘n ander ruimte is.
• Klaknabootsing
• Uitgebreide metafoor (extended metafoor)
• Vergelyking (similie)
• Metafoor (metaphor)
• Verklieningsvorm: Dit dui aan liefde. Dit is ‘n vorm van liefkosing.
• Ek-spreker(first person narrator)
• Volgens(according to)
• Teenstelling(opposite)
• Ooreenkomste(similarities)
• Geen(none)
• Aangadstreep – dash
• Dit beklemtoon – die beskrywing van …
Sintuie
• Gehoor sintuig
• Gesigsintuig
• Reuksintuig
• Tassintuig
• Smaaksintuig
• Dubbelpunt - ‘. ‘ - se ‘n verduideliking kom liefdesgedig
• Rondom my
• Boodskapper
• Inversie – part of speech – doesn’t start with the subject / Dit beklemtoon die
woorde


Tippe Rymskema • Gebroke rym – abca
• Paarrym – aabb • Vrye vers – geen rym
• Kruisrym – abab • Denotatief – lekkerlik
• Omarmende rym – abba • Konnatatief – figuurlik




2

,Palimpses – Johann de Lange

1 Bome skryf teen die blou 1 Trees write against the blue
2 kreukellose lug dinge 2 uncreased sky things
3 wat niemand verstaan nie. 3 nobody understands.
4 Houtkappers kom met byle 4 Lodgers arrive with axes
5 en vel die bome. 5 and fell the trees.
6 Meulens saag en maal 6 Mills saw and grind
7 en pulp en plet die hout. 7 and pulp and press the wood.
8 Stil is die bome; 8 The trees are quiet;


9 stil, net tot hy kletterend 9 silent, only until the clattering
10 met sy tikmasjien 10 with typewriter
11 uit selfs die fynste grein 11 from even the finest grain
12 die hele gamma van woord 12 lets the whole gamma of word
13 en pyn ring op ring 13 and pain, circle upon circle,
14 deur hierdie oggend laat dein. 14 ring through this morning.


- Wolke (clouds)
- Vernietiging (destruction)
- Herskepping (recreation)
- Skeppingsproses (creation – relates to the paper making process)
- Dalk (maybe)
- Ervaar (experience)
- Samelweing (society)
- Suurstol (oxygen)
- Besef (realise)

TEMA PALIMSES
Vernietiging en herskepping.

TITEL

“Palimpses” is ʼn antieke perkamentrol (parchment scroll) en kan meer as een keer
gebruik word



Strofe 1

Beeld = Bome word afgekap en papier word daarvan gemaak.

In die eerste strofe kry ons die vernietigingsproses van die natuur ter wille van
menslike behoeftes.

1 Bome skryf teen die blou
2 kreukellose lug dinge
3 wat niemand verstaan nie.


3

, Versreël 1 = beeldspraak = personifikasie = menslike eienskappe word aan ʼn nie-
menslike voorwerp gegee.
P Bome kan nie regtig skryf nie.

Versreël 1 = Die bome groei in die lug en dit lyk soos iemand wat besig is om in die
hemelruim te skryf.
Q Blou = die lug/hemel

Versreël 2 = figuurlike taalgebruik (konnotatief)
P Daar is nie ʼn wolk in die lug te sien nie = kreukelloos

Versreël 3 = Ons verstaan egter nie wat daar geskryf is nie.
v Die bome se boodskap is vir ons mense onverstaanbaar. (Ons verstaan nie
hulle seer nie.)
@ Die bome skryf waarskynlik deur die waai van hulle boomtakke teen die blou
lug, maar ons kan nie uitmaak wat daar geskryf is nie.

Die palimpses-idee skakel met die eerste 3 versreëls.
@ Net soos die eerste geskrewe teks op die palimpses afgekrap is en onsigbaar
is vir die oog, so kan ons ook nie sien wat die bome geskryf het nie.

4 Houtkappers kom met byle
5 en vel die bome.

P Nou kom die houtkappers en kap die bome af (vel die bome) met hulle
gereedskap = die byle.
Ø ʼn Pynlike proses.
Ø Kort sinne = Dit is amper asof ʼn mens die kap van die byl kan hoor.

6 Meulens saag en maal
7 en pulp en plet die hout.

meulens = mills = die plek waarheen die afgekapte bome geneem word om
fyngemaal te word.
pulp= fyngemaakte hout waarvan die papier gemaak word.
plet = platslaan/die boomstompe word platgedruk en planke word gevorm.

P Die hout (boomstompe) word gesaag en fyngemaal tot papierpulp (houtpap)
en dan platgemaak.
Daar is geen omdraaikans nie – dit is finaal.
Õ Verpulp = boeke wat nie verkoop word nie of skrywers wie se gedigte
of boeke deur niemand gelees of verstaan word nie, word verpulp
sodat daar weer papier daarvan gemaak kan word.
• Op die “palimpses” word daar dan weer geskryf. (Die papier
word hergebruik.)

Versreël 6=assonansie = herhaling van die aa-klank.

Versreël 7= alliterasie = herhaling van die p-klank.


4

Document information

Uploaded on
January 29, 2022
Number of pages
99
Written in
2021/2022
Type
SUMMARY

Subjects

R190,00
Get access to the full document:
Purchased by 26 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
All notes for sale one bundle
-
7 2025
R 1.021,00 More info

Reviews from verified buyers

Showing all 6 reviews
9 months ago

2 year ago

3 year ago

11 months ago

3 year ago

3 year ago

Reply deleted by the user

3 year ago

3,8

6 reviews

5
3
4
1
3
1
2
0
1
1
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
salim12 Stellenbosch university
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
190
Member since
6 year
Number of followers
144
Documents
0
Last sold
1 month ago
Notes for High-school students

Well designed and summarised school courses covered here.

4,0

41 reviews

5
17
4
13
3
7
2
1
1
3

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions