AANPASSINGS BY UITDAGINGS
IN DIE SAKE-OMGEWING
INLEIDING
• Besighede werk in dinamiese besigheidsomgewings wat baie uitdagings vir
hul bedrywighede inhou.
• Winsgewendheid en sukses van ondernemings hang af van hoe hulle
reageer op uitdagings wat die interne en eksterne besigheidsomgewings
bied.
• Besighede funksioneer binne die politieke konteks vd land, daarom kan
veranderings in die bestuur vd land ‘n negatiewe uitwerking op
ondernemings hê.
• Daar is toenemende neiging vir mense om vrylik tussen lande te beweeg en
dat ondernemings oor internasionale grense handel dryf.
• Ondernemings het sterk verhoudings nodig om suksesvol te wees in die
mark.
MANIERE WAAROP ONDERNEMINGS KAN
AANPAS BY UITDAGINGS IN DIE MIKRO-,
MARK-, EN MAKRO-OMGEWINGS
Mikro-omgewing
Uitdagings Aanbevelings
1. Moeilike werknemers • Hersien werwings- en induksiebeleide.
• Ontwikkel strategieë om verskillende
soorte persoonlikhede te hanteer.
• Bied beradingsessies aan vir
werknemers met persoonlike probleme.
2. Gebrek aan visie en • Bestuur moet ‘n duidelike visie hê en dit
missie aan alle werknemers kommunikeer.
• Visie en missieverklaring moet
geïmplementeer word op so ‘n manier
dat dit die interne omgewing vorm.
, • Visie en missie moet die gebruik van
hulpbronne en optrede van werknemers
rig.
• Ondernemings se waardes moet sigbaar
wees in hul etiese standaarde en die
manier waarop werknemers behandel
word.
3. Onvoldoende • Bestuurders moet bestuurs- en
bestuursvaardighede leierskapskursusse bywoon.
• Bestuurders benodig goeie
interpersoonlike en
konflikoplossingsvaardighede.
• Ondernemings kan mentors en afrigters
van suksesvolle ondernemings versoek
om hul bestuurders op te lei.
• Bestuurders moet vaardig wees in
tegniese aspekte van hul werk in die
hantering van werknemers.
4. Vakbonde, stakings en • Bestuurders moet billik en deursigtig
sloerstakings met vakbonde handel.
• Hulle moet verhoudings met
vakbondverteenwoordigers opbou sodat
stakings deur positiewe onderhandelinge
vermy kan word.
• Onderneming kan ook vd KVBA(CCMA)
gebruik maak om ‘n ooreenkoms met die
vakbonde te bereik.
• Werkgewers het ‘n strategie vir
arbeidsverhoudinge nodig waar ‘n
onderneming positief en sinvol met sy
werknemers omgaan voordat spanning
toeneem en stakings bedreig word.
•
Mark-omgewing
Uitdagings Aanbevelings
1. Mededinging • Ondernemings moet hul toetrede tot die
mark in ag neem.