BEMARKINGS
AKTIWITEITE
KOMMUNIKASIE / BEVORDERINGSBELEID
BEMARKINGSKOMMUNIKASIEBELEID
Betekenis
• Doelstellings – om die verkope v ‘n produk/diens te verhoog + om bestaande en
potensiële klante oor die produk in te lig.
• Verduidelik die funksies en voordele vd gebruik vd produk.
Komponente
Verkoopspromosie
Definisie
• Korttermyntaktiek om verkope te verhoog.
• Kan gebruik word om ander promosiemetodes aan te vul.
Doel
• Stel verbruikers in kennis oor produk.
• Oorreed potensiële klante om die produk nou eerder as later te koop.
• Herinner die teikenmark aan die beskikbaarheid vd produk.
• Verhoog die verkope v ‘n produk/diens.
• Stel nuwe produkte bekend of verleng die lewenssiklus vd produk.
Voorbeelde
• Afslagkoepons, kortingsbewyse, gratis geskenkbewyse.
, Advertering
Definisie
• Word gebruik om die verbruiker in te lig, te oorreed en te herinner aan die
produk/diens.
• Betaalde + nie-persoonlike bemarkingskommunikasie-instrument.
• Behels kommunikasie met baie verbruikers op dieselfde tyd.
Doel
aandag --- trek aandag van mense aan.
belangstelling --- wek belangstelling in die produk.
begeerte --- wek skep die inligting wat nodig is om die verbruiker te oorreed
om op te tree en die produk te koop.
aksie
--- gee die inligting wat nodig is om die verbruiker te oorreed om op
te tree en die produk te koop.
Voorbeelde
Gedrukte media Uitsaai media Direkte pos Web-gebasseerde
media
Koerante Radio Brosjures Webwerwe
Tydskrifte Televisie Pamflette Aanlyn tydskrifte
Flieks Gidse Baniere
Plakkate Internet
Publisitiet