· Daarom: die woord daarom word gewoonlik gevolg deur die effek of gevolgte van ‘n optrede
· Strofe 1: sê wat is fout met hom; wat pla hom & beskryf sy aaklige voorkoms (oorsaak)
· Strofe 2: verduidelik sy optrede (gevolg)
· ‘n jong seun in sy puberteitsjare word beskryf
· Kry ‘n praktiese voorbeeld van ‘n tiener wat ongelukkig met sy voorkoms is en dit graag sal wil veranger
· Rympatroon: heeltemaal afwesig; nie 'n regte sonnet nie, maar het baie kenmerke van 'n sonnet
· ‘n tienerseun staan voor die spiel en kyk na sys gesig
· Beskryf sy lelike profile en skrik vir wat hy sien – hou glad nie van voorkoms
· Die spreker lyk na himself in die spiel
· Hy hou nie van wat hy sien nie
1 My profiel
· Profile: fisiese profile van die kant af / jou
karaktertrekke (hoe jy is)
· Die spreker dink hy is baie lelik
· Swak selfbeeld
· Voel minderwaardig oor voorkoms (feels inferior
2 is ‘n spieëlskrikker, about appearance)
· Metafoor = lyk soos ‘n voëlverskrikker
Hy skrik oor sy slegte vel soos voëls skrik wanner
hulle sien ‘n voëlverskrikker
· Sy vel is vol aknee/puisies
· Dit sal vir enige velspesialis ‘n uitdaging wees om
3 My vel ‘n dermatoloog se droom, sy vel te verbeter
· Ironies – die aknee is ‘n droom vir die
dermatoloog maar dit is ‘n nagmerrie vir die seun
· Die spreker groei vinnig
· Sy arms en bene lyk dus langer as die res van sy
4 My arms en bene misliklank in die pad, lyf
· Hy is dalk lomp want sy arms en bene is altyd in
die pad – val oor sy eye voete
· Fyn dorshaarties op sy bolip
· Hy het nie harde baard nie
· Ironies – mense wat het ‘n baard wil nie hê want
hulle moet skeer en mense wat het geen baard
5 My bolip se dons bleek. wil een hê
· Ander seuns van sy ouderdom al besig om
harder baard te onwikkel en dit laat hom
minderwaardig voel dta hy nog net sagte donsies
op sy lip het
· Dubbelpunt wys dat ‘n lys gaan volg wat gaan sê
hoe die spreker is tussen meisies
· Hy het geen selfvertroue
· Die speker voel of hy ‘n gek van homself maak as
6 Tussen meisies: die groot krater.
hy met meisies praat
· Hy dink hulle gaan vir hom lag
· Dus sosiaal wanaangepas tussen mense van die
teenoorgestelde geslag
· ‘Daarom’ word gewoonlik gebruik om die gevolg van ‘n mens se optrede gee
· Seun beskryf sy lewe en omstandoghede soos hy dit ervaar en sê dat die rede vir sy (soms vreemde)
optrede is
· Die seun se stem is besig om te breek, dus bly hy
eerder stul as daar met hom gepraat word
7 Daarom antwoord ek nie
· Beskerm mekais
· Mense dink hy is skaam/het nie opinie/onbeskof
· Die toonhoogte van die spreker se stem wissel
8 Met my deurslaanstem nie,
· Min selfvertroue
9 Kruip ek eerder onder my kuif · Dink geen oogkontak = word ignorer
· Die seun skuil agter sy lang kuif