Aandeelhouer – Alta Marincowitz
· Aandeelbouser – finansiële term
· ‘n mens koop aandele in ‘n besigheid om later in jou lewe selfstandig te wees
· As jy aandele besit is jy ‘n aandeelhouer
· Argaïsme – verouderde woord
1 En die jongeheer? · Onderwyser praat moontlik hier – praat op ‘n
formeele manier met die skoolseun
· Dis duidelik dat die seun se pa by ‘n finansiële
Gaan hyo ok eendag in sy pa se voetspore instelling werk
2
volg? · Die onderwyser wil weet of die kind eendag in sy
pa se roetspore gaan volg
· Informele tienertaal
· Kind praat op ‘n informele manier – hy meng sy
3 No ways Meneer my taal
· Glad nie sy plan om sy pa se voetspore te bold
nie
· Die digter gebruik woordspelings – ‘interest’dui
op finansiële terme (die oprente wat jy op jou
4 Interest is nie in finance ek
beleggings verdien) maar vir die seun gaan dit
oor sy belangstellings
5 Rate nie baie hoog woorde · Die seun ag nie Finansiële terme hoog nie
· Ons kan dus aanneem dat die seyn nie vakke
soos Rekening kunde, Busigheids Studieë etc.
6 Soos inflasie resessie aandele die neem nie
· Rate is ook ‘n verwysing van finansiële terme –
dus kapitaalgroei
· Beurs verwys eintlik na aandele beurs wat
7 Beurs dra ek in my sak ek miljoene rande verhandel word
· Vir die seun is die beursie net in sy sak
· Invest verwys hier na die beleggung van fondse
8 Invest my tyd en energie in
· Vir die spreker – hoe sy tyd bestee
· Hy sal eerder sy spiere ontwikkel en tyd in die
9 Sport my musicles is my
gimnasium/sportveld deurbring
· Bates – waar bates in die finansiële wêreld na
10 Bates dit het eindom bewys, vir die seyn, sy grootste bate is sy
spiere
11 Effekte op die girls laat · Sekere meisie hoy van sy gespierdelyf
· Die spreker baat by die effek wat hy op die
meisies het – sy mooi lyf laat hul bloeddruk styg
12 Hulle bloeddruk opwaarts neig · Die title word nou duidelik – die spreker belê ook
in aandele in meisies, nie geld nie
· Risiko’s verwys na kanse wat beleggers neem
13 My risiko’s is matig vir stewige · Die seun neem matige risiko’s
· Hy wil homself nie blootstel aan gevare nie
· Stewige lopies verwys na groei op beleggings
14 Lopies kyk ek krieket maar vir die seun verwys dit slegs na lopies op ‘n
krieketveld
15 En anyways who cares wat die · Spreker wonder wie omgee oor die ekonomie
· Wie gee om oor die prys?
· Spreker besef nie dat die voortbestaan van buere
16 Prys
van die pryse van gewasse + daaglikse
fluktuuring afhand nie
17 Is van koring en mielies en · Besef hy is onskuldig
18 Sonneblom ·