ASEM NOTAS:
GR. 11 AND Gr. 12 IEB AFRIKAAN FAL STUDY
NOTES
Skryfer: Jan Vermuelen
Uitgewer: Lapa Uitgewers
,KARAKTERS:
Barries Barnard – hoofkarakter
Paul Barnard – Barries se pa
Vera Barnard – Barries se ma
Lizette Kleyns – Barries se meisie aan die begin van die storie
Theo de Kock – Barries se vriend
Floris de Kock – Barries se vriend (Theo se jonger broer)
Jumbo Kruger – Bouncer by Goldminer’s delight klub
Kaptein Mfeka – Polisieman by Narkotika
Sersant Screuder – polisievrou
Butcher – Verkoop dwelms aan Barries
Stef Jonker – Paul se beste vriend
Olga – Paul se meisie
Fillie Booysen – Bly op seeplaas. Raak Barries se vriend
Jona/ Bart – die hond
Dr Hakinin – die veearts
Dr Jassie du Toit – Eunice se pa
Eunice du Toit – blinde meise. Jona se regte eienaar
Suster Kapoor – die verkeersman se vrou
Oom Charles – Theo/ Floris se pa. Hy is ‘n advokaat
1
Maja van Loggerenberg ©
,ASEM NOTAS: HOOFSTUK 14
Paul is in sy werkskamer
o Ruik soos Brandewyn
o vloere/werksbanke oortrek met repe houtskaafsels, gereedskap en wit poier
wat soos gips lyk
Barries waarsku Paul dat die brandewyn hom gaan siek maak
o Daar is rottegif in die brandewyn
o Wys dat Barries meer volwasse raak
o Dui sy KARAKTERONTWIKKELING aan
Broonsbeld van pa en seun
o lyk soos Barries en Paul
o Lyk asof dit baie moelik vir "Paul" is om "Barries" te dra.
Paul raak baie kwaad en sê vir Barries om weg te gaan.
Die vra wat Barries vir Paul vra is onvanpas en baie ongeskik
o Vra of Paul 'n "Queen" in die tronk was
o vra ook oor Fillie Booysens
o Hy probeer om Paul seer te maak.
Barries gaan terug na die huis toe en skakel sy sorround sound aan
Die Rooi Beach Buggy kom die volgende môre by die huis aan
o Stef het 'n groot vis by hom
o Olga kilm ook by die buggy uit
Sy het 'n denimkoortbroek en 'n bloesie wat her middellyf wys aan.
Stef hardloop na die werkskamer toe - waar Paul geslaap het
Barries het ook in die werkskamer geslaap.
Olga is 23 en Barries sê vir haar dat hy 18 word.
Olga en Barries gaan na sy kamer toe
o flankeer met Barries
o Olga sê dat sy van sterker dwelms as dagga hou.
o Olga vertel vir Barries dat hy ecstasy en LSD moet probeer
o Sy vra vir Barries om Kitaar te speel.
Barries sê kitaaar is sy duurste en belagrikste besiting
Kitaar - Lucille ES 355
Paul en Stef praat op die stoep oor Barries. Barries kan vir hulle hoor
o Stef sê Paul moet vir Barries sê om weg te gaan - hy blammer Barries oor die
feit dat Paul drink.
2
Maja van Loggerenberg ©
, Barries gaan Praat met Dr Hakinin
o Slegte nuus - Sy moet Jona PE toe stuur en dit gaan R8000 kos
o Dr Hakinin sê hulle moet meskien die hond neer sit.
o Barries sê Jona het sy lewe gered en sê hy sal die geld môre vir haar bring.
Barries bel vir sy ma
o Barries sê dat hy weet Paul in die tronk was.
o Vera sê dat hulle net Barries wou beskerm het - dis hoekom hulle nie vir him
gesê het nie.
o Barries sê dat sy ouers sy lewe vir him opgemors het.
Barries gaan na die enjin kamer toe en Paul is being met die Lister
o Barries sê Paul moet hom die volgende dag na die veerats toe vat.
o Paul sê Ja omdat hy ook na 'n dokter toe moet gaan
Sy erge magpyn is gevolg van die rottegif in die brandewyn
Barties weet; Paul weet nie.
Stef en Olga slaap daai aand oor - dit maak Barries baie opgewonde
Die volgende oggend is hulle in Wolfie sê Pawnshop in
o Barries sê goed - beskadige Surround Sound system, DVD-spelee,
klankversterker, PlayStation met speletjies en sy krieketgolf
o Wolfie het vir hom R2000 vir sy beskadige Surround Sound system, DVD-
spelee, klankversterker, PlayStation
o Barries trek toe R2000 by die ATM getrek - Hy het nou net R50 in sy rekening
oor.
Dr Hakinin sê vir Barries hy miet seker maak dat hierdie die regte besluit is - Golden
labs het heup-en-elmboogprobleme as hulle ouer word.
Paul het voedselvergiftiging
o Hy het 'n slag maag (St. Albans-gevangenis)
Barries boel sleg vir wat hy gedoen het.
Die Booysens het altyd die hele Cape St Francis besit:
o Toe deel hulle alles in kleiner plotte in
o Meskien is Fillie familie van hulle
Paul gaan help Stef met die lister terwyl Olga op die stoep staan.
Barries en Olga gaan na die rotse toe
o Olga het geweet dat Paul in die tronk was en sy sê dat hy baie sterk is
o Barries noem haar Delila (
o Barries haal die seekat van Olga af
Fillie Booysen is tussen die rotse
Olga trek Barries sê hemp af en dan sit Barrie ssy hande in Olga sê hare. Hulle soen
amper maar Olga sê nee.
3
Maja van Loggerenberg ©
, Dr Hakinin sê dat die operasie goed gegaan het
o Jona het baie bloed verloer
o Jona het dalk Von Willebrand siekte
sy bloed stol nie as hy seerkry nie. As 'n hond begin bloei daan hou
hulle nie op nie. Baie gevaarlik en kan lewensgevaarlik wees.
Barries bel Vera
o Die verkeersman word erger - as hy dood gaan dan is hulle in BAIE
moeilikheid
o Vera wil weet op hy nog dwelms gebruik
Terwyl Paul/Stef met die Lister sukkel spandeer Barries tyd saam met Olga
Barries gaan brei 'n stuk klei in Paul sê werkskamer - hy maak 'n vrou (Olga)
Hy begin heeltyd aan Olga dink.
Barries bel weer vir Dr
o Daar is 'n verbeteringmet Jona, hy het liefde en aandag noedig
o "Hy het met lewe gerd. Ek moet sy kewe beter maak."
o Jona gaan nou huis toe kom
Paul gaan Humansdorp toe en bring Jona terug
o Barries is baie emosioneel
Paul het 'n toiletstelsel gekoop:
o French drain
Barries bind die halfsband wat hy by die Nigeriër gekoop het om Jona sê nek.
Dr Hakinin gee die laste R2000 af vir Barries
Paul sê hy het Olga en Stef in die dorp gesien:
o Stef is nie gelukking oor die kyke wat Barries en Olga vir mekaar gee nie.
o Barries is te oud vir Olga
o Olga het 'n blouoog en 'n sny op haar lip
Paul sê vir Barries hy moet haar uit los
Stef het dit seker gedoen.
o Paul voel beskermend oor Olga.
Barries vra if Paul gaan toelaat dat Stef vir Olga slaan.
o "Jy het mos so groot geword"
Hulle hoor die beach Buggy en sien dat Olga agter die wiel is
o Haar hare is deurmekaar en sy lyk bang.
o
4
Maja van Loggerenberg ©
,ASEM NOTAS: HOOFSTUK 15
Olga sê dat Stef homself in die kamer toegesluit het
o Miskien voel hy sleg dat hy Olya geslaan het.
Olga probeer om Barries te verlei. Sy sê sy wil en Barries sê arms lê
Olga en Barries gaan lê op sy bed:
o Olga sê dat stef altyd baie jammer is as hy haar slaan
o Flirt → Flankeer
o Seduce → Verlei
Olga en Stef:
o Mekaar by die Donkin hospitaal vir malles in PE ontmoet
o Hulle het afhanklik van mekaar geword
Olga skyf styfer teen aan Barries
Olga vra of Barries 'n meisie het:
o Barries sê ja en lig dat hulle met mekaar slaap
o Olga sê dat sy verslaaf aan seks is
o Sy vroetel aan sy jeans sê beld
Olga het in Johannesburg gebly
o Net vir een jaar
o Weggeloop uit Windhoek om werk in Johannesburg te soek
o Dis waar sy harde dwelms gevind het
Olga slaap teen Barries
Jona blaf en dan weet Barries dat iemand oppad is:
o Stef klim uit die Isuzu uit en hy klim sonder 'n word in die beach buggy en
Olga klim langs hom in
Paul vra hoekom Barries vpnie vir hulle vertel het dat hy Olga kaal op die rotse
gesien het nie:
o Stef het Olga daarom geslaan
o Barries sê dit was 'n ongeluk
o Barries voel asof Paul bir Stef opkom
Paul gaan stap met Jona
o Jona "beskerm" Barries → stamp hom weg van doring bosse
o Hulle gaan sit op 'n klip
o Barries "Praat" met Jona
Barries kry swaar en sê dat hy 'n sakkie by die Nigeriër nos gekoop
het.
5
Maja van Loggerenberg ©
, Daai aand word Barries wakker gemaak deur Jona:
o Jona se hele mond is vol bloed
o Hy is baie swak - toe hy probeer gaan sit het, het sy twee voorpote onder
hom uitgegly en hy het op die vlower neer geval.
Barries het Paul probeer roep:
o Sy kamer ruik soos brandeywn
o Daar lê 'n leë bottel half-jack
o Barries probeer Paul wakker maak maar hy bly onbewusteloos
Barries raak baie kwaad en slaan sy Gibson kitaar teen die muur - hy slaan hom
stukkend
6
Maja van Loggerenberg ©
,ASEM NOTAS: HOOFSTUK 16
Barries ry terug seeplaas toe - dit is baie vroeg in die oggend:
o Die bakkie gly op modder om 'n draai en die voorwiele bons oor die walletjie
van die pad
Die voorste lig is ook uit
Die mudgaurd is af
o Jona val van die sitplek af maar hy is okay
o Barries dink aan die verkeersman wie hulle om gery het.
Sersant schreuder (Nico) bel:
o Die verkeersman is in die nag oorlede
o Barries is baie ontseld en sê dat die hele ongeluk sy skuld was
o Theo: klag van roekelose, nalatige bestuur word oe manslag
o Barries: moet skoon bly en moet nie binnekort huis toe kom nie.
Daar is 'n karakterintwikkeling van sy houding in die eerste par hoofstukke:
o Hy besef dat alles sy skuld was. Hy is die rede hoekom die verkeersman
oorlede is.
Paul wag vir Barries buite die huis:
o Hy vra vir Barries hoekom hy alleen die bakkie gry het - hy is nie kwaad dat hy
hom gestamp het nie
Barries en Paul praat:
o Barries sê vir Paul dat hy nooit daar vir hom was nie en toe eendag gaan hy
weg en het nie weer terug gekom nie.
o Barries sê ouers het meestal oor hom baklei
o "Hoekom het julle so baklei as sy dan jou enigste sielsgenoot was?"
Paul is geskok dat die spietkop oorlede is
Barries los Jona by Paul en klim by die heuwel op
o Hy raak halfpad naar
o Hy bel sy ma:
Hy is BAIE emosioneel oor die verkerersman se dood
Die vrou hou nie wrok nie
Sy ma vra oor Butcher - iemand het na hulle woonstel toe gegaan en
gesê dat Butcher vir Barries soek
o Barries bel vir Nico:
Hy waarsku hulle dat Butcher baie gevaarlik is en sy ma dalk mag seer
maak
Die polisoe weet dat Barries gelieg het oor wie Butcher is
Paul is in sy werkskamer en Jona is saam met hom daar
Barrries werk op sy beeld van Olga
7
Maja van Loggerenberg ©
, Barries praat met Paul:
o Barries sê vir paul oor die spietkop sê tweede kind
o Barries vra vir iets om te rook - Paul sê nee
Paul sê dat kaptein Mfeka het die speurtak in Humansdorp opdragte
gegeë om Barries dop te hou
o Paul sê: "ons gaan jou deur hierdie dag kry"
Barries sê Paul kan hom nie help nie omdat Paul nie eers sy self kan
help nie.
Fillie Booysen sit op die kap lok met die byl in sy hande - hy sê hy wag die hele
oggend vir Barries
o Barries wil met Fillie baklei maar Jona gaan groot baie vriendelik vir Barries
o Fillie se pa het gesê dat hy die klere vir Barries moet terug geë
o Fillie vra of Barries weet waar hy bly - Barries sê hy geë nie om nie
o Fillie gaan terug huis toe - Barries verstaan nie hoe hy so kaalvoet oor die
klippies kan loop nie
Barries en Jona gaan stap
Paul sit op die stoep en 'n leë glas is lanks hom:
o Iemand het Paul se beursie gesteel
o Paul sê die werkers het Fillie binne in die huis gesien
Gesprek oor Paul se Tatoeëermerke:
o Barries vra wat die tatoeëermerke beteken
o Hy was nie 'n bendeleier nie maar hy was gereken
o DRAAK - ek is die keeper van almal wat by my kom beskerming soek. Paul het
van die mense in die tronk beskerm
o SWAARD - ek is die gevangenis se Oos-Kaapse swaargewigbokskampioen
(hoekom hy gereken was)
o ROBYN - onoorwonne in 25 fights
Paul wys vir Barries hoe die pistool werk en hoe om hom skoon te maak en veilig met
hom te wees.
Barries vra vir Paul hoekom hy eintlik hom op seeplaas wil hê
o Paul sê: "Om dinge reg te maak met jou. Punt"
o Barries sê hy het seeplaas toe gekom om Paul seer te maak. Om Paul te maak
betaal
Paul sê hy kry dit reg
Barries vat sy twee tasse klere na sy kamer toe - die kleure ruik soos dagga
8
Maja van Loggerenberg ©
, ASEM NOTAS: HOOFSTUK 17
Jona maak Barries wakker deur om gesig te lek
Jona tel 'n bloue teddie in sy bek op
o Dit is Bollie
In die sitkamer:
o Al die kaartjies wat Barries vir Paul geskry het is op die mure en op die
koffietafel
Die werkers is buite en die Isuzu is weg
Fillie sit op die stoep
Barries waarsku Fillie dat as Paul hom hier kry sal daar moeilikheid wees:
o Fillie sê Barries het Paul se geld gevat
o Barries stoot Fillie weg van die stoep af
o Fillie sê hy probeer net vriende maak
Barries se sy klere stink van Dagga
o Fillie vra of Barries soek
o Fillie sê hy rook nie Dagga nie - sy pa sal kwaad vir hom wees
Barries en Jona volg Fillie na die rotse toe:
o Fillie wys vir hom waar Oesterbaai en Kaap St. Fracis is
o Hy sê dat al die land die Booysens s'n was
o Barries gaan seeplaas erf
Fillie sê dit is die beste deel
Hulle gaan swem in die getypoel:
o Fillie swem kaal
'n Tamaai knipmes val uit sy sak uit
o Fillie vra vir Barries of hy bang van krappe en krewe is - hulle knyp 'n mens
o Daar is 'n band besig om te ontwikkel tussen Fillie en Barries
Nadat hulle geswem het gaan Barries en Jona terug huis toe:
o Barries hou hulle dop. Hy het 'n langbroek en das aan.
o Barries sê Jona leer nuwe goed baie maklik
o Daar is weer geld weg
o Paul was kerk toe en was ook by sy ondersteuningsgroep - Omdat hy homself
moet regruk
o Paul gaan môre Fillie en sy pa soek en hulle van die plaas af wegjaag
o Paul vra of Barries Dagga by Fillie Booysens gekoop het '
9