BESIGHEIDSTRATEGIEë
Definisie van 'n strategie
'n Strategie is 'n langtermynplan van aksie om 'n doel te bereik.
'n Strategie is 'n plan van aksie om 'n geleentheid aan te spreek of om 'n probleem op te los.
Die onderneming het 'n strategie nodig om sy visie en missie te bereik.
Stappe in die ontwikkeling van 'n strategie
Toepassing van SWOT/SSGB-analise, PESTLE/PESTWO, Porter se vyf magte(kragte) en
omgewingsverkenning van die besigheidsomgewings.
Formuleer strategieë om doelwitte te bereik / Meetbare strategiese doelwitte te ontwikkel.
Implementeer strategieë deur middel van aksieplanne, ens.
Evaluering van strategieë / Vergelyk die verwagte prestasie met die werklike prestasie / Meet besigheids
prestasie om die redes vir afwykings te bepaal en om hierdie redes te analiseer, ens.
Die strategiese bestuursproses
1. 'n Duidelike visie, 'n missieverklaring en realistiese doelstellings in plek hê.
2. Identifiseer geleenthede / swakpunte / sterkpunte / bedreigings deur omgewingsverkenning te doen.
3. Hulpbronne beskikbaar vir omgewingsverkenning kan 'n SWOT analise / Porter se vyf magte(kragte)
model / PESTLE analise / industriële analise gereedskap insluit.
4. Formuleer alternatiewe strategieë om op die uitdagings te reageer.
5. Ontwikkel ‘n aksieplan , insluitende die take wat gedoen moet word / sperdatums wat nagekom moet
word / hulpbronne wat verkry moet word, ens.
6. Implementeer geselekteerde strategieë deur dit aan alle belanghebbendes te kommunikeer , die
besigheid se hulpbronne te organiseer enpersoneel te motiveer.
7. Evalueer strategieë deurgaans ten einde regstellende aksie te neem.
, STERKPUNTE SWAKPUNTE
Watter voordele het jou organisasie en wat doen Hoë infrastruktuur koste
jy beter as enigiemand anders?
Hoë werknemersomset
Watter unieke of laekoste hulpbronne kan jy
Swak handelsmerk portefeulje
benut wat ander nie kan nie?
Hoë skuldvlak
Het jy geskoolde werknemers en 'n sterk
kliëntebasis? Wat sal mense in jou mark waarskynlik as
swakhede sien?
Gee u 'n hoë kwaliteit produk?
Watter faktore veroorsaak verlies van verkope
Het jy genoeg hulpbronne?
Is jou mededingers beter as jy?
Wat is jou kernbevoegdheid?
GELEENTHEDE BEDREIGINGS
Markaandeelgroei vir die besigheidsproduk. Korporatiewe belasting kan toeneem
Nuwe tegnologie wat kwaliteit dienste en Stygende
produkte sal verbeter
betaal/salaris/vergoedingsvlakke.
Veranderende klante gewoontes.
Intense mededinging.
Winsgewende inkomstevlak sal toeneem.
Verhoging van brandstofprys.
Regering se aansporings vir 'n spesifieke bedryf
Veroudering van bevolking.
Toenemende aantal mense wat aanlyn koop
Strenger wette wat omgewingsbesoedeling
(elektroniese bemarking)
reguleer
Watter goeie geleenthede kan jy sien?
Wisselkoers skommelings.
Veranderende tegnologie
.