1. Swak gesondheid
as jou gesondheid swak is, beteken dit jy word maklik siek
swak lewenstylkeuses kan tot swak gesondheid lei
bv. onbeskermde seks kan lei na seksueel-oordraagbare infeksies (SOI)
2. Ongelukke
gebeur wanneer onverwagte en onbeplande dinge met iemand gebeur
bv. mense veroorsaak verkeersongelukke deur onder die invloed van alkohol te bestuur
3. Krisisse
noodtoestel wat groot nood en ontwrigting veroorsaak
mense kan krisisse veroorsaak, bv. man verlaat vrou vir n ander vrou en los sy gesin sonder kos en huurgeld
4. Rampe
groot tragedie of verwoesting
kan deur natuur of mense veroorsaak word
bv. fabriek stort giftige afvalwater in riviere, kan lewende organismes in water vernietig
Menslike faktore wat swak gesondheid veroorsaak
1. Sielkundige faktore
verwys na die geestelike en emosionele aspekte van die mens
verstand en liggaam is n noue wisselwerking
soms kan sielkundige faktore siektes veroorsaak
soms kan siektes n sielkundige uitwerking he
kan meebring dat jy MIV opdoen, siekte kan op sy beurt sielkundige uitwerking he, jy kan depressief of
gestres raak
psigosomatiese siekte – siektes wat die verstand en liggaam raak, kan begin met emosionele stres, maar kan
liggaamlik raak
stres kan n maagseer of beroerte veroorsaak, dit moet behandel word
as jy gereeld bekommerd, gespanne of senuweeagtig is, kan jy n loopmaag of oofpyn kry
2. Sosiale faktore
swak gesondheid hou verband met sosiale faktore
hoe mens teenoor mekaar optree en sosiale omstandighede waarin mens leef, kan jou gesondheid beinvloed
geweld kan tot beserings en stres lei
vroue is meer blootgestel aan SOI’s en MIV weens gedwonge seksuele omgang of verkragting
fetale alkoholsindroom (FAS) onstaan wanneer ma’s alkohol drink terwyl hulle verwag, dit veroorsaak
leerprobleme wat meebring dat kinders nie op skool kan byhou nie en lei na armoede
omgewingskade wat deur besoedeling veroorsaak word, kan ook ernstige siektes onder blootgestelde
gemeenskappe veroorsaak
bv. talle leerders ly aan asma weens lugbesoedeling
armoede en geslagsongelykhede dra by tot swak gesondheid