100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 12 Lewensorientering Opsommings: Demokrasie en menseregte

Rating
4,1
(8)
Sold
5
Pages
6
Uploaded on
22-08-2021
Written in
2021/2022

Graad 12 LO opsommings - handel oor demokrasie en menseregte

Institution
12









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
August 22, 2021
Number of pages
6
Written in
2021/2022
Type
Summary

Content preview

, jy het sekere regte omdat jy ‘n mens is, niemand kan dit van jou af wegneem nie
Menseregte
in ‘n demokrasie word menseregte beskerm


Menseregte voor 1994
SA regering het in1948 apartheid ingestel
beleid was strydig met UVMR
regering het vryheid van meerderheid van bevolking ontneem
apartheid het gediskrimineer op grond van ras, mense is gedwing om in sekere gebiede te woon, politieke
kritiek is verbode
mense is sonder verhoor gearresteer en aangehou


Verantwoordelik burgerskap
beteken jy doen jou plig as burger, jy kom jou verantwoordelikhede na en doen wat reg is of van jou as
burger verwag word
verantwoordelike burger:
• is bewus van, respekteer en bevorder menseregte
• gehoorsaam die wet
• neem aan burgerlike en politieke aktiwiteite deel
• stem in verkiesings
• betaal belasting


Handves van Menseregte
beskerm die regte van alle mense in ons land en bevestig die demokratiese waardes van menslike
waardigheid, gelykheid en vryheid
bv. om toegang tot basiese gesondheid te he, om enige taal te praat wat jy verkies, om gelyk behandel te
word


Diskriminasie
as jy teen ander diskrimineer, behandel jy hulle onbillik, onregverdig en ongelyk omdat hulle anders as jy is of
jy dink dat hulle anders as jy is
bv. om mense beledigende name te noem weens hul ras
diskriminasie is ‘n skending van menseregte


Menseregteskending
beteken om iemand se regte skade aan te doen, nie te respekteer nie of daarteen op te tree
as jy iemand vermoor, skend jy haar reg op lewe


Veldtogte
beplande reeks aksies met die doel om ‘n spesifieke doel te bereik
Demand Dignity-veldtog

Reviews from verified buyers

Showing 7 of 8 reviews
9 months ago

1 year ago

2 year ago

2 year ago

2 year ago

2 year ago

3 year ago

4,1

8 reviews

5
3
4
3
3
2
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
zantesaayman University of Pretoria
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
248
Member since
4 year
Number of followers
154
Documents
49
Last sold
1 month ago
GRAAD 12 OPSOMMINGS | EKONOMIE, BESIGHEIDSTUDIES & LO

As ek enigsins my opsommings kan verbeter, of as jy enige probleme met my opsommings het please do let me know :) xx

4,3

118 reviews

5
67
4
25
3
23
2
2
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions