• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 46 pages
Summary

Summary Gr 12 Toerisme Finaal 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 46 pages

Die notas kombineer belangrike teorie, hersieningsverwysings, eksamenstylvrae, berekeninge, gevallestudies en memorandum-gebaseerde antwoorde uit NSS/SACAI November-vraestelle van 2019–2025. Dit help leerders om vorige werk te hersien én om te oefen hoe dieselfde inhoud op verskillende maniere in die finale eksamen gevra kan word. Onderwerpe sluit in: Kaartwerk en toerbeplanning Toerbegrotings Wêreldtydsones en dagligbesparingstyd Wêreldikone en toeriste-aantreklikhede Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme Bemarking van Suid-Afrika as bestemming Buitelandse valuta en geldeenhede Internasionale betaalmetodes Volhoubare en verantwoordelike toerisme Wêrelderfenisterreine in Suid-Afrika Kliënteterugvoer en tevredenheidsstrategieë Professionele beeld, diensetiek en indiensnemingsvoorwaardes Die notas sluit ook SACAI 2025-gevallestudies, berekeninge, toerismescenario’s en toepassingsvrae in. Leerders word terugverwys na relevante Kwartaal 1-, Kwartaal 2- en Rekordeksamennotas waar vorige inhoud hersien moet word, eerder as om dieselfde teorie onnodig te herhaal. Ideaal vir hersiening, eksamenoefening en finale voorbereiding vir die Graad 12 Toerisme Finale Eksamen 2026.

Content preview

1




Hierdie notas is saamgestel met behulp van die volgende artikels van: NSS/ SACI NOV 2019, NSS/ SACI NOV 2020, NSS/ SACI NOV 2021, NSS/ SACI NOV

2022, NSS/ SACI NOV 2023 NSS/ SACI NOV 2024 & NSS/ SACI NOV 2025.


Hierdie inligting/antwoorde kom uit die memorandums (daar is meer moontlike
antwoorde). Sommige inligting word herhaal - ek wil jou die verskillende maniere wys
waarop dieselfde inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekenings-
/illustrasievrae te beantwoord.

Om hierdie dokument optimaal te gebruik moet jy Kwartaal 1, 2 en Rekord – eksamen se
studienotas leer/ hersien, kontak om die volle jaarpakket
aan te skaf.

Let wel: Sommige vrae in die eksamen vereis dat jy jou antwoord in paragraafformaat
skryf. In hierdie notas is die antwoorde puntegewys aangebied sodat jy dit makliker kan
leer en memoriseer. Gebruik die punte om ’n vloeiende paragraaf in die eksamen te skryf.

Doel van hierdie dokument:
• Om jou volledige hersieningsgids vir die 2026 Finale Eksamen te wees.
• Om vir jou te wys watter onderwerpe reeds in Termyn 1/Termyn 2 gedek is en waar jy
dit kan hersien.
• Om nuwe inhoud en gevallestudies uit die Rekord- en 2023/2024/2025 Finale
vraestelle vir jou in te sluit.
• Om seker te maak jy mis geen moontlike eksamenvraag nie.

Sterkte: Juffrou Ansie
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak



, 2

Inhoud

Kaartwerk en toerbeplanning 2
Toerbegrotings 7
Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme (markaandeel) 18
Bemarking van Suid-Afrika as bestemming 22
Buitelandse valuta en geldeenhede 24
Internasionale betaalmetodes 25
Volhoubare en verantwoordelike toerisme 30
Wêrelderfenisterreine in Suid-Afrika 34
Kliënteterugvoer en tevredenheidsstrategieë 39
Professionele beeld, diensetiek en indiensnemingsvoorwaardes 41



Kaartwerk en toerbeplanning
Hersien jou kwartaal 1 (KWARTAAL 1 (T1)) -notas.

GEVALLESTUDIE NSS NOVEMBER: TOERISME 2019




© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak



, 3

Die Springbokspan se vlug vertrek op 8 September 2019 om 20:00 vanaf OR Tambo
Internasionale Lughawe na Haneda Lughawe in Tokio. Na 12 uur sal hulle by Hong Kong
Lughawe aankom vir 'n 2 uur en 30 minute tussenstop. Van daar sal hulle nog 3 ure na
hul bestemming vlieg.

Bereken die totale vliegtyd vir die Springbokspan.




Bereken die tyd en datum van die Springbokspan se aankoms in Tokio.




Die wedstryd tussen die Springbokke en Nieu-Seeland beloof om een van die
hoogtepunte van die Wêreldbeker-toernooi te wees. Bereken die tyd en datum wat
mense in Suid-Afrika die wedstryd regstreeks kan kyk.




© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak



, 4

Engeland speel op 12 Oktober om 17:15 (plaaslike tyd) teen Frankryk. Bereken die tyd
en datum wat mense in Londen die wedstryd regstreeks kan kyk. Die Verenigde
Koninkryk gebruik daglig van 31 Maart tot 27 Oktober.




____________________________________________




Faf du Plessis, die Protea-krieketkaptein, besoek die naaste Bureau de Changes voor
hul vlug na Londen, Engeland. Hy wil R5 000 vir Engeland se geldeenheid ruil om as
bestedingsgeld tydens die Krieketwêreldbekertoernooi te gebruik. Bereken die
bedrag wat hy sal saamneem.




By sy aankoms terug in Suid-Afrika het hy £14,50 oor. Bereken die bedrag in Rand wat
hy sal ontvang.




__________________________________________________________________


© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 5, 2026
Number of pages
46
Written in
2026/2027
Type
Summary
R120,50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,7
(68)
Sold
1104
Followers
228
Items
457
Last sold
1 week ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions