e van naald
rk ek
e
vl
ok
ers
Die
Graad 10
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.
, Die Voorblad
Die Japannese esdoringtakke (Purple Ghost)
verwys na die bonsaiboom wat
Die naaldekoker vertolk Kylie-hulle plant in die kintsukoroi
’n belangrike simboliese porseleinbak wat haar ma spesiaal vir Lieke
rol in die roman. laat maak het. Hulle het Lieke se oorblywende
as in ’n bioafbreekbare houer in
die vorm van ’n skulp saam met die bonsaiboom
geplant.
Die Cadillac is spesiaal
Die hand is simbolies van Kylie aangesien Kylie, Lee en Oupa
se verlies. Sy het haar hand as hulle road trip in die
gevolg van die motor onderneem. Aan die
motorongeluk verloor. Kylie
einde van die roman koop
was erg daardeur
Kylie se pa die motor en
getraumatiseer.
Kylie leer met die motor
bestuur.
Die uil (Simbool van die dood
in sommige kulture. Kylie
verruil die uil wat haar
Oupa vir haar voor die
Uilhuis gekoop het vir ’n
beeldjie van ’n meermin.)
Die sterre (sterre teen Lieke se plafon)
Verwys ook na die pienk blik met die
wit sterre waarop daar Memories staan.
Kylie gooi Lieke se as daarin. Lee merk
ook op hoe helder die sterre is wanneer
hulle in die sinkdam in die Karoo swem.
Die wit spikkels op die spoelklip wat Oupa
vir Kylie in die Montagu Natuurtuin
gee om op die gedenkstapel te pak, lyk
soos Karoosterre.
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without
permission.
, Opsomming
Kylie is ’n 17-jarige Graad 11-leerder wat saam met haar ouers, Ingrid en Walter, in Bloemfontein woon.
Vyf maande voor die verhaal begin, was sy in ’n ernstige motorongeluk.
Haar jonger suster, Lieke, het in die ongeluk gesterf.
Kylie het haar linkerhand en ’n gedeelte van haar linkervoorarm verloor en moes dit laat amputeer.
Ná die ongeluk is die gesin deur hartseer, woede en skuldgevoelens oorweldig.
Kylie se verhouding met haar ouers, veral met haar ma, het verswak en hulle baklei gereeld.
Kylie rebelleer omdat sy sukkel om haar verlies, woede en skuldgevoelens te hanteer.
Sy voel gedeeltelik verantwoordelik vir Lieke se dood en dra ook ’n geheim van haar ma.
Kylie se oupa, Professor Du Preez Greyling, is ’n bekende Afrikaanse romanskywer.
Ná haar laaste eksamen in Graad 11 besluit Kylie om saam met haar Oupa en sy assistent, Lee, op ’n road trip na
Kaapstad te gaan.
Hulle reis in ’n pienk Cadillac Coupe DeVille.
Voor die reis ontdek Kylie Lieke se “Leef jou lysie”/kluitklaplys in haar klerekas.
Kylie besluit om Lieke se wense te probeer vervul tydens die road trip.
Kylie, Lee en haar Oupa besoek verskeie plekke, onder andere:
Nieu-Bethesda
Graaff-Reinet
Jeffreysbaai
Montagu
Kaapstad
By elke bestemming merk hulle ’n wens van Lieke se lysie af.
Die reis gee Kylie die geleentheid om nuwe plekke te ontdek en waardevolle herinneringe saam met Lee en haar
Oupa te skep.
Tydens die reis begin Kylie haar suster se dood en die verlies van haar hand en voorarm aanvaar.
Sy leer om haar skuldgevoelens te verwerk en innerlike vrede te vind.
Kylie se Oupa sterf onverwags tydens die road trip.
Sy dood dwing Kylie en haar ma om hul gevoelens, probleme en geheime openlik met mekaar te bespreek.
Ná die road trip kan Kylie en haar ouers uiteindelik vrede maak met Lieke se dood.
Kylie besef dat die verlies van ’n geliefde of ’n ledemaat nie die einde van jou lewe is nie.
Sy besef dat verlies ook die begin van ’n nuwe fase in ’n mens se lewe kan wees.
Die roman eindig op ’n positiewe noot: Kylie vind weer geluk ondanks alles wat sy deurgemaak het.
Die naaldekoker is simbolies: soos ’n naaldekoker ondergaan Kylie ’n metamorfose/verandering en begin ’n nuwe,
gelukkiger fase van haar lewe.

, LITERÊRE BEGRIPPE
Verteller
Elke verhaal het ’n verteller. Daar moet altyd in gedagte gehou word dat die skrywer en die verteller nie dieselfde
persoon is nie.
Die menings van die verteller is nie noodwendig die van die skrywer nie.
In Die vlerke van naaldekokers is die skrywer Cecilia Steyn en die verteller is Kylie – ’n eerstepersoonsverteller.
Ons kan tussen drie soorte vertellers onderskei:
Die eerstepersoonsverteller is ook bekend as die ek-verteller.
Die verhaal word slegs uit die gesigshoek van die een karakter
in die verhaal vertel. Die ek-verteller weet egter nie wat die
EERSTEPERSOONSVERTELLER ander karakters dink en voel nie, maar kan slegs afleidings uit
die ander karakters se handelinge of optrede maak. Die ek-
verteller is besonder geslaagd as verteller om sy of haar eie
gevoelens en emosies te beskryf.
ALOMTEENWOORDIGE Hierdie tipe verteller vertel wat elke karakter sê, dink en
VERTELLER voel. Hy/sy is oral teenwoordig op elke plek, ruimte en tyd.
Die derdepersoonsverteller beskik oor beperkte alwetendheid
en die skrywer van die roman beskryf die verhaal deur die oë
DERDEPERSOONSVERTELLER van een van die karakters. Die skrywer is aan die kant van die
karakter en beleef die gebeure in die verhaal deur die
karakter se gees.
Die verhouding tussen die elemente van die verhaal en die
FOKALISASIE – WIE SIEN?
visie van waaruit hulle aangebied word.
Tyd
Die jeugroman Die vlerke van naaldekokers se verteltyd strek dus oor 232 bladsye bestaande uit ses-en-dertig
hoofstukke. Die vertelde tyd strek oor ’n aantal weke in Desember tot en met Aprilmaand in die daaropvolgende
jaar.
Die verhaal word chronologies aangebied alhoewel die vertelling gefragmenteerd is met verwysings na vroeë
gebeure.
In die roman Die vlerke van naaldekokers is die verloop van tyd chronologies. Die verhaal begin op ’n Woensdag in
Desember en eindig vier maande later in Aprilmaand.
Die slothoofstuk speel vier maande in die toekoms af (April).