• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 19 pages
Summary

Summary Endokriene en Homeostase

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 19 pages

Maak jou voorbereiding vir Lewenswetenskappe makliker met hierdie omvattende en goed georganiseerde opsomming! Dit dek belangrike onderwerpe soos die endokriene stelsel, hormone en hul funksies, homeostase, negatiewe terugvoer, water- en soutbalans, bloedglukose, temperatuurregulering en endokriene wanfunksies. Ideaal vir leerders wat vinnig en effektief wil hersien voor toetse en eksamens. Die inhoud is duidelik uiteengesit en bevat belangrike definisies, prosesse en verduidelikings wat jou kan help om die werk beter te verstaan en te leer.

Content preview

,◦ Terwille van oorlewing moet mens bewus wees van hul eksterne en interne omgewing sodat die liggaam gepas daarop kan reageer
en die gepaste aanpassings maak.
◦ Koördinasie is dus noodsaaklik vir lewe en word deur twee stelsels beheer.


Endokriene stelsel Senuweestelsel:
Chemies Elektries-chemies




◦ Endokriene kliere is buislose kliere wat op
◦ Reseptore in sintuie word gestimuleer en
interne prikkels reageer om hormone te
impulse onstaan,wat met sensoriese senuwees
sekreteer.
gelei word na die rugmurg en brein wat as
◦ Hormone word deur die bloedstroom
beheersentrum dien.
vervoer na spesifieke teikenorgane.
◦ Impulse word geïnterpreteer en motoriese
◦ Daar het dit ń regulerende funksie om
senuwees gelei impulse na die effektore(spiere
homeostatiese balans te bring,as daar ń
of kliere) om te reageer en ń handeling uit te
oormaat of tekort aan sekere stowwe is en/of
voer.
om sekere siklusse te beheer.


Verskil tussen endokriene en eksokriene kliere:
Endokriene kliere: Eksokriene kliere:
◦ Buisloos ◦ ń Eksokriene klier is ń klier met ń buis en ń opening na
◦ Skei hormone af wat in die bloedvate in diffundeer. buite.
◦ Die bloedstroom vervoer die hormone na die teikenorgane ◦ bv.Speekselkliere-skei speeksel af in die mondholte.
waar dit ń regulerende funksie ◦ Sweetkliere-skei sweet af na buite op die vel dmv porië
verrig.Bv.Tiroïed,Hipofise,ens.

, Definisie van ń hormoon:

ń hormoon bestaan uit proteïene wat deur die endokriene klier afgeskei word en met die
bloedstroom vervoer word na sy teikenorgaan,waar die hormoon n spesifieke regulerende funksie
het.
⁃ Sommige het lipiede en word steroïedagtige hormone genoem(hoef nie te leer nie)
◦ Meeste hormone funksioneer nie in isolasie nie,maar werk as ń geïntegreerde stelsel saam
met ander hormone en soms ook saam met die senuweestelsel.
◦ ń Hormoon se werking is langdurig,en nie vinnig soos die werking van die senuweestelsel
nie.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 9, 2026
Number of pages
19
Written in
2026/2027
Type
Summary
R149,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
1
Followers
0
Items
11
Last sold
2 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions