HOOFSTUK EEN
Barries
• Hy lyk soos sy ma
• Grysblou oë
• donker hare
• maer gesig
• Hardkoppig
• Luister nie na sy ma se waarskuwings oor sy dagga misbruik nie
Floris
• Blond
• Probleem vel
• Knip sy oë baie
• Bereken die gevolge van Barries se wraak
• Selfbewus
Theo
• Aantreklike blond
• Gladde, bruingebrande vel
• Hou van ook Lizette en soek gereeld haar goedkeuring
• Bewonder Barries se ma en vlei haar met komplimente wat onvanpas is
Lizette
• Donker oë en hare
• Skraal
• Beslis – Nie met Barries seks want hy nie ‘n kondoom het nie
• Sy hou van flirteer
• Sy vry gewaagd en sit wydsbeen op Barries se skoot
BARRIES EN SY PA VERHOUDING
~ Barries gaan sy pa genoeg rottegif ingee sodat hy vir ‘n paar dae van die pyn sal krul.
~ Dit sal sy Kersgeskenk wees
~ Beskou sy pa as ‘n ‘MONSTER’
~ Sy pa het hom met sy gordel se gespe pak gegee toe hy vyf jaar oud was
~ Die laaste tyd Barries sien sy pa was toe hy elf jaar oud was
Barries soen Lizette:
- wil verder gaan
- sy weier: hy het nie beskerming nie.
- ongepas omdat Barries se ma daar is.
Lizette hou van Vera se selfoonhouer met die roosmotief
,BARRIES SE VERJAARSDAG: 26 NOVEMBER
~ Vera gee Barries geld vir pizza
~ Barries wil na die klub gaan
~ Hy wil Vera se Mercedes gebruik, maar Vera weier.
~ Theo het sy eie kar en ‘n lisensie kry. Dit maak Vera stel gerus
Vera kla:
- sy swak punte op skool
- die agteruitgang in sy atletiek
- hy uit die eerste krieketspan gegooi is
~ Barries lieg dat hy asma kry, hy nie meer langafstand doen nie
~ Hy ook het krampe in sy bene
~ Barries regverdig sy gewoonte deur te sê dat dit ‘n mens gelukkig maak en dit is nou
wettig.
Vera sal Barries na sy pa neem want:
• Kom hom nie beheer nie
• Hy gebruik dwelms
• Sy maats is ‘n slegte invloed
• Hy kan skoon word
• Sy punte op skool word wakker
INTERDIK
Þ Vera het ‘n interdik teen die pa gekry.
Þ Sy het egter nie die pa elke keer aangegee as hy Barries aangerand het nie omdat sy
jammer vir die pa gevoel het.
Þ Geldig tot agtien
Barries wil weet of sy ma die kaartjies wat hy as kind vir sy pa gemaak het, aangestuur het
en sy bevestig dat sy het
NELSON
• AFRICAN GREY PAPPEGAAI
• “magtag Barries”
Vera dink Theo - slegte invloed op Barries. Oom Charles is ‘n prokureur en tannie is dokter
ATLETIES
• Man of the Match toekennings vir krieket
• Medaljes vir atletiek
• Hy speel skaak en het skaakbekertjies
Barriers gaan na ‘n kosstalletjie en hy koop: sak daggakopies, kondome, chlorettes en soet
suiglekkers
THEO SE LEMMETJIEGROEN OPEL KADETT STOP LANGS HOM SIT
,VERA HET GELD:
• Blou Gibson-kitaar
• Klere met handelsname
• Sy ry ‘n Mercedes
• Paar honderd rand om te spandeer op pizzas op sy verjaarsdag
• Woon in ‘n modern woonstel in Houghton
, HOOFSTUK TWEE
Lizette beskryf die meisies wat Theo en Floris vergesel soos slette wat laerklas is.
Jumbo Kruger:
• Uitsymter by Gold Miners Delight in Houghton
• Kaalkop
• Gespierde arms
Butcher:
• Dwelmhandelaar
• Straathoekwinkel
• Naby Theo en Floris se huis
• Kaalkop
• Hy is gevaarlik
• Hy beskryf die tieners soos “tienerdemone wat op pad hel toe is”
GOLD MINERS DELIGHT:
~ 3 Captain Morgans en drie ciders en speel bietjie pool
~ Hy gaan na die toilette waar hy die daggakoppies stukkend kap en behendig rol
~ ‘n Hardebaard met papperige oë en ghries onder sy naels sy hande oor Lizette se sitvlak
stoot
~ Lizette lag en Barries slaan hom met sy kop tussen die oë. Die man is bewusteloos.
~ Jumbo gryp Barries en klap hom so hard
Lizette wil huis toe gaan, maar Barries smeek om nog ‘n draai te maak omdat dit is tog sy
verjaarsdag
Barries sê “VANAAND BEGIN ALLES VERANDER”
à Barries het ‘n drang na soetgoed
à Hy begin al hallusineer om ‘n skimme met rooi ore
BUTCHER SE STRAATHOEKWINKEL - dwelmhandelaar
Þ Theo waarsku dat Butcher ‘n haelgeweer onder sy toonbank het
Þ Butcher verkoop tydskrifte, sigarette, ou radio’s, flitse, ou selfone en biltong
Þ Barries verkoop die rottegif van Butcher
Þ Barries vertel Butcher dat hy minderwaardige Ecstacy pille gee wat goedkoop, soos
swembad chloor.
Þ Hy wil die suiwer vorm van Ecstacy koop
Þ Butcher se hy het Durban Posion dagga
BARRIES KOOP: rolmasjientjie, rolpapier, filters, Durban Posion en Ecstaycy
Hulle na gaan ‘n agterstraatklub (Rainbow Delight) toe waar niemand omgee dat hulle
mekaar moet regop hou nie en ook nie dat hulle dwelms neem nie.