LANDBOUWETENSKAPPE
Vraestel 1
GRAAD 12
Rekordeksamen 2026
Belangrik:
Hierdie studienotas word jaarliks hersien en opgedateer om
in lyn te wees met die CAPS-kurrikulum en huidige eksamenvereistes. Hierdie dokument is
gebaseer op vorige eksamenopstelle. Inhoud is aangepas en gestruktureer vir
eksamenvoorbereidingsdoeleindes. KI-instrumente is gebruik om te help met formatering,
herformulering en differensiasie.
Hierdie notas is ontwerp om leerders te help:
1. Verstaan sleutelkonsepte
2. Oefen eksamenstyl vrae
3. Identifiseer belangrike temas en patrone in assesserings
Om te verseker dat leerders met die mees relevante en opgedateerde inhoud werk, word
ouers en leerders aangemoedig om te bevestig dat hulle die nuutste weergawe van die
notas gebruik. As jy onseker is of jy die nuutste weergawe het, kontak my gerus by:
Neem asseblief kennis dat hierdie notas saamgestel word as 'n gestruktureerde
studiehulpmiddel vir eksamenvoorbereiding en nie die voorgeskrewe handboek of
klaskamerinstruksie vervang nie.BEELDE: Canva & KI Gegenereer
ONTHOU: Jy moet Termyn 1, 2 en Termyn 3 se STUDIENOTAS vir die Rekord-eksamen
leer.
Sterkte
Juffrou Ansie
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
Kontak
, Bladsy 2 of 48
Inhoud:
Dierevoeding 3
Voerkomponente, tipes en aanvullings 3
Verteerbaarheid, energiewaarde, voedingsverhouding, Pearson-vierkant 10
Energieverlies, tekorte en simptome 17
Diereproduksie, -beskerming en -beheer 20
Produksiestelsels en hantering (fasiliteite, gedrag) 20
Behuising en siektebeheer 27
Parasiete, volhoubare medikasiegebruik, giftige plante 29
Voortplanting 38
Voortplantingstelsels en hormone 38
Estrussiklus 42
Reproduksietegnieke (KI, embrio-oes/-oorplanting, sinchronisasie) 43
Swangerskap, geboorte en melkproduksie 45
__________________________________________________________
Kortvrae:
Bestaansboerdery Die stelsel waarin die produksie van diere en gewasse hoofsaaklik
die gesin moet voed
Distosie Die toestand waarin vroulike diere probleme tydens parturisie
ondervind
Verlies aan libido Die toestand by bulle gekenmerk deur afwesigheid van seksdrang
ʼn Voervloei - ʼn Voervloei program is ʼn strategiese plan vir ʼn veeboer om
program beskikbaarheid van voer te verseker om deur die jaar aan die diere
se behoefte te voldoen
Chroniese siektes Chroniese siektes is langdurig en kom herhaaldelik by dieselfde
dier voor.
Skrotum Skrotum is ʼn beskermende tweelobbige sak wat die testis omsluit
en beskerm.
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
Kontak
, Bladsy 3 of 48
Plasenta Die plasenta is ʼn vaskulêre membraniese orgaan wat die bloed van
die moeder en die fetus in noue kontak bring.
Inplanting Inplanting is die proses wanneer blastosist aan die wande van die
baarmoeder heg.
Dierevoeding
Voerkomponente, tipes en aanvullings
Die onderste snytande van ’n vark
Die onderste snytande van die vark is feitlik horisontaal en die onderste kaak dien as ’n
“graaf” vir voedselinname
Dele waarin dunderm (nommer 2) onderverdeel is.
• Duodenum
• Jejunum
• Ileum
Verteringsappe wat in die dunderm gedeponeer word
DBE/November 2021
• Gal
• Pankreassap
________________________________________________________________
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
Kontak
, Bladsy 4 of 48
Basiese riglyne wanneer plaasdiere vervoer word. (EC/SEPTEMBER 2023)
• Dragtige en beseerde diere moet nie vervoer word nie.
• Diere van verskillende ouderdomme en geslag moet geskei word.
• Vermy gefluit en die klap/klapgeluid van swepe tydens vervoer.
______________________________________________________________
Die spysverteringskanale van plaasdiere DBE/November 2020 & SACAI SEP 2022
____________________________________________________
Die spysverteringskanaal van pluimvee (SACAI 2022)
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
Kontak