Geografie
Graad 12
Vraestel 1
Rekordeksamen
2026
BEELDE: KI-gegenereer. Gebaseer op tipiese eksamenvrae
Belangrik:
Hierdie studienotas word jaarliks hersien en opgedateer om in lyn te wees met die CAPS-kurrikulum
en huidige eksamenvereistes. Hierdie dokument is gebaseer op vorige eksamenvraestelle. Inhoud is
aangepas en gestruktureer vir eksamenvoorbereidingsdoeleindes. KI-instrumente is gebruik om te
help met formatering, herformulering en differensiasie.
Hierdie notas is ontwerp om leerders te help:
1. Verstaan sleutelkonsepte
2. Oefen eksamenstylvrae
3. Identifiseer belangrike temas en patrone in assesserings
Om te verseker dat leerders met die mees relevante en opgedateerde inhoud werk, word ouers en
leerders aangemoedig om te bevestig dat hulle die nuutste weergawe van die notas gebruik. As jy
onseker is of jy die nuutste weergawe het, kontak my gerus by:
Neem asseblief kennis dat hierdie notas saamgestel word as 'n gestruktureerde studiehulpmiddel
vir eksamenvoorbereiding en nie die voorgeskrewe handboek of klaskamerinstruksie vervang
nie.BEELDE: Canva & KI Gegenereer
ONTHOU: Jy moet Termyn 1, 2 en Termyn 3 se STUDIENOTAS vir die Rekordeksamen leer.
Sterkte
Juffrou Ansie
INHOUD
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak
, Bladsy 2 van 53
Klimaat en Weer 2
Globale lugkringloop (hersiening van Graad 11) 2
Middelbreedtesiklone 3
Tropiese siklone 6
Subtropiese antisiklone en gepaardgaande weer 8
Valleiklimatologie 12
Stadsklimate 13
Reissisteem (bergwind, kuslaagdruk, lynweer) 17
Weerkaarte en satellietbeeld-interpretasie 22
2. Geomorfologie 22
Dreineringstelsels en patrone 22
Rivierprosesse (erosie, vervoer, afsetting) 25
Fluviale landvorme / Rivierlandvorme (meanders, afgesnyde meanders / hoefystermere,
delta’s, ens.) 28
Riviergradering en basisvlakke 32
Rivierverjonging 34
Rivieropvang en stroomroof 35
Bestuur van opvanggebiede en riviere 36
Topografiese kaartvaardighede (helling, afstand, skaal) 43
Kaartsimbole en interpretasie 46
GIS-konsepte: ruimtelike data, eienskapsdata, buffering, resolusie 49
Klimaat en Weer
Globale lugkringloop (hersiening van Graad 11)
GEOGRAFIE (VRAESTEL 1) 10781/24
Die globale windgordel Die globale windgordel wat verantwoordelik is
vir die algemene beweging van
middelbreedtesiklone is die westerwinde.
Die diagram hieronder toon ʼn middelbreedte-
sikloon in die ontwikkelingstadium.
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak
, Bladsy 3 van 53
Die diagram hieronder beeld ʼn familie van
siklone uit.
Die front by B hieronder is die warmfront.
Middelbreedtesiklone
GEOGRAFIE (VRAESTEL 1) 10781/24
• Cumulonimbus wolke sal heel waarskynlik by A ontwikkel.
• Sagte reën kan by B verwag word omdat warm lug geleidelik bo die koeler lugmassas
uitstyg.
• Die okklusiefront wat in diagram C uitgebeeld word, is ʼn koue okklusie.
• Die okklusie in diagram C is die gevolg van koue lug wat vinniger as warm lug beweeg.
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak
, Bladsy 4 van 53
Die proses gedurende die ontbindingstadium van ‘n middelbreedte sikloon. (@_ 2020)
➢ Kouefront beweeg vinniger as warmfront en kouefront haal warmfront in.
➢ Dit verplaas warm sektor op hoër vlak in die atmosfeer.
➢ Die koue lug agter kouefront moet kouer wees as die koue lug voor die warmfront.
➢ Uiteindelik is daar slegs koue en koel lug op grondvlak.
___________________________________________________________
Middelbreedtesikloon X (@_ 2022)
Het jy geweet?
Middelbreedtesiklone het
gewoonlik ’n deursnee van
ongeveer 1 000–3 000 km.
Die bewys op die sinoptiese weerkaart dui aan dat X ’n middelbreedtesikloon
❖ Teenwoordigheid van fronte
❖ Teenwoordigheid van ’n okklusie
Die stadium van ontwikkeling van middelbreedtesikloon X
❖ Okklusie-/ontbindingstadium want die kouefront en warmfront het saamgesmelt
Bewyse vanaf die sinoptiese weerkaart dat wintertoestande aangedui word.
❖ Kouefront wes van Suid-Afrika
❖ Middelbreedte sikloon affekteer SA se weer
❖ Lae temperature oor die binneland
❖ Geen wolkbedekking oor die binneland nie
❖ Hoogdruktoestande oor die binneland
❖ Hoogdruk beweeg Noord
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak