MATRIEK
MOMENTUM
LEER SLIM. OEFEN DOELGERIG. BOU MOMENTUM.
BESIGHEIDSTUDIES
FISIESE WETENSKAPPE
40-PUNT-VRAE
VRAESTEL
VRAAG 5 + VRAAG 6
2
NSS NOVEMBER
NSS NOVEMBER 2020-2025
2020-2025
VRAESTELLE + MEMORANDUMS
VRAE + VOLLEDIGE ANTWOORDE
Saamgestel en professioneel verpak deur MatriekMomentum
Ontwerp en samestelling © 2026 MatriekMomentum. Alle regte voorbehou.
Die oorspronklike NSS-vraestelle en memorandums bly die eiendom van die DBE.
KOPER: __________________________________________
,MATRIEKMOMENTUM
2020
2020
VRAAG 5 + VRAAG 6
VRAESTEL
40-PUNT-VRAE +2 - CHEMIE
NASIENRIGLYNE
VRAESTEL + NASIENRIGLYNE
MatriekMomentum | Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper
, Besigheidstudies/V1 11 DBE/November 2020
NSS
AFDELING C
Beantwoord ENIGE EEN vraag in hierdie afdeling.
LET WEL: Dui die VRAAGNOMMER van elke vraag wat jy kies, duidelik aan. Die
antwoord op ELKE vraag moet op 'n NUWE bladsy begin, bv. VRAAG 5
op 'n NUWE bladsy OF VRAAG 6 op 'n NUWE bladsy.
VRAAG 5: BESIGHEIDSOMGEWINGS (WETGEWING)
Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997 (Wet 75 van 1997) is ingestel
om die ongelykhede van die verlede reg te stel. Die bepalings van die WBDV beskerm
werknemers en verskaf riglyne vir werkgewers oor hoe hulle aan hierdie Wet kan
voldoen. Besighede kan strafmaatreëls in die gesig staar indien hulle nie die WBDV
nakom nie.
Skryf 'n opstel oor die WBDV waarby jy die volgende aspekte insluit: M
Beskryf kortliks die doel van die WBDV. TU
EN
Verduidelik die volgende bepalings van hierdie Wet:
o Jaarlikse verlof
o Werksure
o Kinder- en dwangarbeid M
Bespreek die impak van die WBDV op besighede. O
M
Gee raad aan besighede oor die strafmaatreëls wat hulle in die gesig staar indien
hulle nie hierdie Wet nakom nie.
E K [40]
VRAAG 6: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE I (MENSLIKEHULPBRONFUNKSIE)
Delta Vervaardigers het T
R
'n vakante pos vir 'n verkoopsbestuurder. Die
menslikehulpbronbestuurderAVoornemende
het die keuringsprosedure geïmplementeer nadat 'n
posontleding opgestel M is. kandidate is vir 'n onderhoud genooi.
Byvoordele is vir die suksesvolle kandidaat aangebied.
Skryf 'n opstel oor die aktiwiteite van die menslikehulpbronfunksie waarby jy die
volgende aspekte insluit:
Beskryf kortliks die keuringsprosedure as 'n menslikehulpbron-aktiwiteit.
Verduidelik die TWEE komponente van posontleding.
Bespreek die rol van die kandidaat/aansoeker tydens die onderhoud.
Evalueer die impak van byvoordele op Delta Vervaardigers as 'n besigheid. [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 2
, Besigheidstudies/V1 22 DBE/November 2020
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
Sien slegs die EERSTE vraag na.

5.1 Inleiding
- Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes dien as 'n riglyn vir die kontrak tussen
die werkgewer en werknemer omdat dit die minimum vereistes vir
indiensneming verskaf.√
- Hierdie Wet verskaf beskerming vir werknemers sodat hulle nie deur die
besigheid uitgebuit word nie.√
- WBDV verskaf riglyne vir die bepalings wat deur werkgewers in die werkplek
nagekom moet word.√
- Boetes/Strafmaatreëls vir nie-nakoming moedig besighede aan om aan die Wet
te voldoen.√
- Enige ander relevante inleiding wat verband hou met die doel/bepalings/impak
M
TU
van die WBDV/ strafmaatreëls vir nie-nakoming. Enige (2 x 1) (2)
5.2 Doel van die WBDV
E N
- Bepaal duidelike terme en diensvoorwaardes vir werkgewers en werknemers.√√
- Stel minimum vereistes/standaarde vir die Mindiensnemingskontrak.√√
O
- Reguleer die reg tot billike arbeidspraktyke soos vervat in die Grondwet.√√
M
- Dit voldoen aan die reëls en regulasies soos deur die Internasionale Arbeids-
organisasie vereis.√√
E K diensvoorwaardes.√√
- Reguleer die variasies van basiese
- Enige ander relevante R
I
- Bevorder ekonomiese ontwikkeling en maatskaplike geregtigheid.√√
antwoord wat verband hou met die doel van die WBDV.
T Maks (10)
A
5.3
M
Bepalings van die WBDV
Jaarlikse verlof
- Werknemers is geregtig op 21 agtereenvolgende dae jaarlikse verlof per jaar of
een dag vir elke 17 dae gewerk√, een uur vir elke 17 ure gewerk.√
- 'n Werkgewer kan slegs 'n werknemer betaal in plaas van verlof toestaan√ as
die werknemer die pos/werk verlaat.√
- Jaarlikse verlof moet toegestaan word binne ses (6) maande√ nadat die
verlofsiklus geëindig het.√
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met jaarlikse verlof as 'n
bepaling van die WBDV. Submaks (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 3
, Besigheidstudies/V1 23 DBE/November 2020
NSS – Nasienriglyne
Werksure
- Werkers mag nie meer as 45 ure√ in 'n week werk nie.√
- Werkers mag nege ure per dag werk√ indien hulle vyf of minder dae per week
werk√
- Werkers mag agt ure per dag√ indien hulle meer as vyf dae 'n week werk.√
- Nagwerk, wat na 18:00 en voor 06:00 die volgende dag per ooreenkoms
uitgevoer word√, moet deur 'n toelaag/vermindering van werksure vergoed
word.√
- Gewone werksure kan per ooreenkoms verleng word√ met 'n maksimum van
15 minute per dag/maksimum van sestig minute per week om die pligte vir diens
aan die publiek, te voltooi. √
- Gewone werksure mag verminder word√ tot 'n maksimum van 40 ure per week/
8 ure per dag.√
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met werksure as 'n bepaling
van die WBDV. Submaks (4)
Kinder- en dwangarbeid
M
TU
- Dit is onwettig om 'n kind in diens te neem√ wat jonger as 15 jaar oud is.√
- Besighede kan kinders ouer as 15 jaar in diens neem√, indien die werk nie
EN
skadelik vir hul gesondheid/welstand/opvoeding/morele/maatskaplike
ontwikkeling is nie.√
- Kinders/Minderjariges onder 18 jaar√ mag nie gevaarlike werk/werk wat vir
volwassenes bedoel is, doen nie.√ M
- Om iemand te dwing om te werk√ is onwettig.√ O
M
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met kinder- en dwangarbeid
as 'n bepaling van die WBDV.
E K Submaks (4)
Maks (12)
5.4 Impak van die WBDV opR
I
besighede
Positiewe/Voordele T
verlof√, ens.
A
- Voorsien 'n raamwerk√ vir aanvaarbare indiensnemingspraktyke, bv. werksure,
M behandeling√ van werknemers in die werkplek.√
- Bevorder regverdige
- Bevorder konsultasie√ tussen werkgewer en werknemers.√
- Gee riglyne van die minimum vereistes√ wat die basis vorm van
indiensnemingskontrake.√
- Werksure word uiteengesit√, sodat die werkgewer nie die werknemer kan uitbuit
nie.√
- Reëls en regulasies is baie spesifiek√, wat duidelik riglyne aan die werkgewer
gee om indiensnemingskwessies te hanteer.√
- Werknemers word toegelaat om vakbonde te raadpleeg√ in gevalle waar die
WBDV-bepalings verbreek word.√
- Werknemers kan klagtes indien√ by arbeidsinspekteurs wat dit hanteer.√
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die positiewe
impak/voordele van die WBDV op besighede.
EN/OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 4
, Besigheidstudies/V1 24 DBE/November 2020
NSS – Nasienriglyne
Negatiewe/Nadele
- Ontwikkeling/Opstel van 'n formele/wetlike dienskontrak√ kan tydrowend/duur
wees.√
- Besighede kan indiensnemingskontrakte as negatief beskou en mag dit nie
implementeer nie√, wat lei tot nie-nakoming/boetes.√
- Geen werkgewer mag 'n werknemer dwing om meer as 45 uur per week te werk
nie√ omdat dit verminderde produktiwiteit tot gevolg kan hê.√
- Goedkoop arbeid is nie meer moontlik nie√, besighede kan daarom nie
werknemers uitbuit nie.√
- WBD dwing besighede om aan baie wetlike vereistes te voldoen√, wat
arbeidskoste kan verhoog.√
- Besighede wat nie aan die Wet voldoen nie, kan met hoë boetes aangekla
word√, wat hul kontantvloei negatief kan beïnvloed.√
- Besighede kan die bepalings van die WBD oorweeg as onbelangrik en 'n
onnodige administratiewe las beskou√, wat bedryfskoste verhoog.√
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die negatiewe
impak/nadele van die WBDV op besighede.
M
T U Maks (14)
5.5 Strafmaatreëls vir die nie-nakoming van die WBDV
E N deur aan die Departement
- Arbeidsinspekteurs kan 'n voldoeningsbevel bedien
van Arbeid te skryf.√√
M toestaan/verander/
- Die Direkteur Generaal kan die voldoeningsbevel
kanselleer.√√ O
rekords wegneem as bewyse.√√ M
- Arbeidsinspekteurs kan klagtes ondersoek/inspekteer/vrae vra oor klagtes en
E K gedaag word vir 'n beslissing.√√
- Besighede kan voor die arbeidshof
I word, kan
- Besighede wat skuldig bevind swaar/groot boetes opgelê word.√√
- Hulle kan gelas word omR vergoeding en skade aan die werknemer te betaal.√√
T antwoord wat verband hou met die strafmaatreëls wat
- Enige ander relevante
besighede in dieAgesig staar vir nie-nakoming van die WBDV.
M Maks (10)
5.6 Gevolgtrekking
- Die bepalings van die WBDV stel die werkgewer en werknemer in staat om 'n
gemeenskaplike begrip van aanvaarbare besigheidspraktyke te hê.√√
- Besighede moet die regte van werknemers in term van die WBDV in 'n area
vertoon waar al die werknemers dit kan sien.√√
- Die Minister van Arbeid maak toevoegings aan die regulasies/bepalings van die
WBDV, dit vereis van besighede om ingelig te bly aangaande die mees
onlangse veranderings van die Wet.√√
- Besighede moet daarna streef om aan die WBDV te voldoen om onnodige
boetes en negatiewe publisiteit te vermy.√√
- Enige ander relevante gevolgrekking wat verband hou met die
doel/bepalings/impak van die WBDV/boetes vir nie-nakoming.
Enige (1 x 2) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 5