Sterrekyker deur Franci Greling
Exam-Type Questions
1.
1.1. Wat is die legende van “die man op die maan” (reël 1)? (1)
1.2. Hoekom rig die spreker haar brief aan die man op die maan? (1)
2.
2.1. Haal TWEE woorde aan wat die beeld van Kupido in die gedig versterk. (1)
2.2. Watter tipe briewe skryf die spreker dus? (1)
3. Waarvan is die maan gewoonlik ‘n simbool? (1)
4. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en letter in jou
antwoordboek neer.
Reël 10: “‘n duisend briewe saai” is ‘n voorbeeld van ‘n …
A) eufemisme.
B) hiperbool.
C) vergelyking.
D) metafoor. (1)
5. Watter woord in die gedig dui die wending aan? (1)
6. Na wie verwys die “jy” in reël 12? (1)
7. Waarom plaas die digter reël 12 in parentese? (1)
8. Hoe hou die titel van die gedig verband met die tema? (1) [10]
Model Answers
1.
1.1. Die man op die maan bestaan nie. Dit is ‘n fiktiewe karakter na wie jy verwys as
jy iemand nie glo/ken nie. Slegs die man op die maan weet watter geluk/liefde ‘n mens
sal vind. (1)
1.2. ‘n Fiktiewe karakter kan nie haar (liefdes)geheim verklap nie. Die man op die
maan sal haar (liefdes)briewe verstaan. (1)
2.
2.1. Pyl en wilgerboog (1)
2.2. Liefdesbriewe (1)
3. Romanse (1)
4. B – hiperbool (1)
5. “Nou” (1)
6. Dit verwys na die leser. (1)
7. Die woorde in parentese verwys na inligting wat buite die (vloei van) die gedig staan.
(1)
8. Die spreker wend haar na die sterre vir antwoorde oor die liefde. Hierdie antwoorde
moet in die sterre gevind/gesoek word. (1)
[10]
, Touloper deur Fanie Viljoen
Exam-Type Questions
1. Waarna verwys die storms in reël 1? (1)
2.
2.1. Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is.
Dit is die eerste keer dat hierdie “storms” in die huisgesin woed. (1)
2.2. Haal een woord uit die gedig aan om jou antwoord in Vraag 6.2.1 te motiveer.
(1)
3. Waarom is reëls 5–7 kursief geskryf en waarna verwys hierdie reëls? (2)
4. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en letter neer.
“ver verwyder van my kollig-balanseertruuk” (reël 9) bevat ‘n voorbeeld van …
A) vergelyking.
B) alliterasie.
C) metafoor.
D) assonansie. (1)
5. Wat is die konnotasie van die woord “kollig-balanseertruuk” soos dit in reël 9
gebruik word? (2)
6.
6.1. Wat is die touloper se bestemming terwyl hy/sy op die tou loop? Gee ‘n enkele
woord uit die gedig. (1)
6.2. Wat simboliseer hierdie bestemming (Vraag 6.6.1) vir die touloper? (1)
[10]
IEB November 2022
1. “maar vol durf klim ek op die tou”.
1.1 Identifiseer die stylfiguur wat in bogenoemde versreël (versreël 2) verskyn. (1)
1.2 Wat is die funksie van die stylfiguur wat in Vraag 1.1 geïdentifiseer is? (1)
2. Watter woord in versreël 3 dui daarop dat die spreker voel dat hy vordering maak? (1)
3. Identifiseer die beeldspraak in versreël 8. (1)
4. Waarop dui die gebruik van die woord “web” in versreël 10 oor hoe die spreker in sy huis
voel? (1)
5. Haal een voorbeeld van ‘n verwyt uit die gedig aan. (1)
6. Wat is die letterlike betekenis van die woord “touloper”? (1)
7. Die aanhalings “doer onder” (versreël 8) en “Hoog bo die grond” (versreël 15) is ‘n voorbeeld
van kontras. Wat wys die kontras vir die leser?
Skryf slegs die korrekte alfabetletter neer.
A) Dit wys dat die spreker en ouers ver verwyder van mekaar is.
B) Dit wys hoe gevaarlik dit is om op ‘n tou te loop.
, C) Dit wys dat die ouers bekommerd oor die spreker is.
D) Dit wys dat die ouers baie baklei en dit die spreker hartseer maak. (1)
8. Kies die korrekte woord om die stelling sinvol te voltooi:
Die stemming aan die einde van die gedig is (optimisties/pessimisties). (1)
9. Daar is ‘n ek-spreker in die gedig. Hoe beïnvloed dit hoe die leser oor die
spreker voel? (1)[10]
Model Answers
1. Dit verwys na familielede (ouers) wat die heeltyd met mekaar/met die spreker
baklei/argumenteer/in konflik is. (1)
2.
2.1. Onwaar (1)
2.2. “weer” (1)
3. Dit is die direkte woorde van die spreker se ouers wat (mekaar) (hom/haar) uittrap/
afbreek/verneder wat aangehaal word. (2)
4. B) alliterasie (1)
5. Die “kollig” dui aan dat die spreker die heeltyd aanskou/dopgehou word. Die feit dat
die spreker alles moet “balanseer” dui ook aan dat dit moeilik is. Om aandag te trek dat
die ouers sien hoe dit hom affekteer. (Iets soortgelyks) (2)
6.
6.1. (Die) tuinhek (is sy bestemming). (1)
6.2. Dit simboliseer die spreker se vryheid/ontsnapping van die “storms”. (1) [10]
IEB November 2022
1. 1.1 inversie
1.2 Dit beklemtoon dat die spreker dapper/braaf is.
Enige 1
2. “vorentoe”
3. metafoor
4. Die spreker voel vasgevang/hy kan nie uitkom nie.
5. het jy al weer/ek het mos gesê/wat het jy gedoen.
Enige 1
6. Dit is iemand wat op ‘n tou HOOG BO die grond BALANSEER.
7. A
8. optimisties
9. Die leser voel jammer vir die spreker/dit skep ‘n gevoel van simpatie.