ADDISIONELE
TAAL
GRAAD 12 IEB
KENMERKE VAN GEDIGTE
1. Titel
, Die naam van die gedig
Gee ’n leidraad waaroor dit gaan
2. Strofes
Paragrawe van die gedig
Bestaan uit versreëls
3. Versreëls
Die lyne van die gedig
4. Rym
Woorde wat dieselfde klink aan die einde
Tipes:
Paarrym → aa bb
Kruisrym → abab
Omarmde rym → abba
5. Ritme
Die vloei of “beat” van die gedig
6. Herhaling
Woorde/frases wat oor en oor gebruik word
Beklemtoon idees
7. Beeldspraak
Woorde wat prentjies in jou kop maak
Voorbeelde:
Vergelyking (soos / nes)
Metafoor
Personifikasie