100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary lewenswetenskappe graad 12 reseptore R91,00   Add to cart

Summary

Summary lewenswetenskappe graad 12 reseptore

  • Institution
  • 12

opsomming van die oor en oog vir graad 12

Last document update: 3 year ago

Preview 4 out of 48  pages

  • June 3, 2021
  • June 3, 2021
  • 48
  • 2020/2021
  • Summary
All documents for this subject (15)
avatar-seller
emmagriesel

Available practice questions

Flashcards 26 Flashcards
R50,00 0 sales

Some examples from this set of practice questions

1.

sklera

Answer: sterk, wit, onelastiese bindweefsellag wat die buitenste laag van die oogbal uitmaak en tot by die deursigtige kornea aan die voorkant strek

2.

funksies van sklera

Answer: beskerm inwendige dele van die oog help om die ronde vorm van die oogbal te behou dien as vashegtingsplek vir spiere

3.

kornea

Answer: voorste deursigtige gedeelte van die sklera, wat meer konveks as die res van die oogbal is

4.

kornea funksies

Answer: laat ligstrale deur na die binneste lae van die oog kromming veroorsaak breking van inkomende ligstrale

5.

choroied

Answer: dun, donker gepigmenteerde, bloedvatryke laag

6.

choroied funksies

Answer: pigment absorbeer oortollige ligstrale om inwendige weerkaatsing wat dowwe beelde veroorsaak, te voorkom bloedvate voorsien selle van suurstof en voedingstowwe

7.

siliaarliggaam

Answer: \'n verdikking van die voorste gedeelte van die choroied wat uit onwillekeurige spiere, bekend as siliaarspiere bestaan. die siliaarliggaam is met suspensoriese ligamente aan die lens geheg

8.

siliaarliggaam funksies

Answer: trek saam en verslap om die kromming van die lens gedurende oogakkommodasie te verander

9.

iris

Answer: \'n Ronde, gekleurde struktuur wat soos \'n gordyn na die middel van die oog hang. Kom aan die voorkant van die lens voor en is aaneenlopend met die choroied. Besit pigmente wat die kleur aan die oog gee, asook twee stelle onwillekeurige spiere, die radiale-en kringspiere. in die middel van die iris is \'n opening, die pupil, waardeur ligstrale die oog binne kom.

10.

iris funksies

Answer: Reguleer die hoeveelheid lig wat die oog binnekom, deur die grootte van die te beheer

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller emmagriesel. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R91,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

97382 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R91,00
  • (0)
  Buy now