Greg is ʼn matriekleerder by Lawson Kollege. Gee voor dat hy ʼn harde ou is, maar sy broer
se selfmoord het hom ʼn emosionele knak gegee. Almal wil hê hy moet sy broer se
skoene volstaan, maar hy besef dat hy kan nie presteer soos sy broer nie. Hy voel druk
van sy pa waarmee hy nie goed oor die weg kom nie.
• Hoofseun en eerstespanrygbyspeler(vleuel)
• Sien Eckardt as moeilikheid maker/arrogant
• Het extreme sports met sy oorlede broer John gedoen
• Arrogant – groet nie vir Eckardt nie
• Breuk reëls – nie goeie leier nie
• Leiers eienskappe
o Goed o Sleg
▪ Lojaal aan vriend (weier om rugby te ▪ Slaap laat
speel teensy skool iets doen oor ▪ Buur gedrink
verdwyning) ▪ Gee verantwoordelikhede vir ander
▪ Help Eckardt met ontgroening (bl.102 - kerkdiens)
▪ Gaan soek self vir trappers ▪ Gedrag moet orals reg wees, maar
hulle gaan na ‘n klub – moet 18
wees om in te gaan – hulle is nie
▪ Betaal om by klub in te gaan
(“mag”)
• Rebelsheid – staan op teen skool, weier om rugby te speel
• Se hy is koeëlvas (bullet-proof)
• Naam beteken “waaksaam” (Griekse oorsprong)
• Volwasse
o Weet mag en geld is belangrik
o Vrouens by events wat ma bywoon is skeinheilig
o Sê geskiedenis herhaal as jy nie jou les leer nie
o Kort koeëlvas baadjie om homself te beskerm van die pyn en hartseer
o Troos sy ma – se vir haar dis okay (bl. 204)
o Hy weet wat as belangrik gesien word en wat nonsens is – het iets
belangriks aan die gang terwyl Nicole kla oor klein goed
• Nie opreg teenoor onderwysers nie - fake smile vir Pete Anderson (bl. 49)
• Fyn sin van humor – wil koshuis na hom vernoem – wil dinge bereik (bl. 48)
• Disrespekvol – “ou ballie” (bl. 49)
• Black hat – rapport vervals
Robin Naudé Afrikaans Notas
, • Kloning
o Tom is nie sy soort mens nie(nes sy pa)
o Frons op voorkop – lyk soos pa
o Doen wat sy pa sou doen – jammer sê vir Dok (bl. 125)
• Pa se skouperd – mag niks fout doen nie
o Lag vir bordjie by skool(koshuise en perdestalle)
▪ Doen als waarmee pa kan spog
▪ Seuns is pa se skou perde
• Eckardt laat hom dink aan John
o Die extremes met John – kuberkrakery met Eckardt
o Sien hartseer in Eckardt nes John
o Kyk in Eckardt se oë toe blinddoek skuif (aand van ontgroening) herinner
hom aan John
o Stemme klink eenders
o Weerkaatsings in die venster
• Voel goed dat hy teen Dok opgestaan het – maar is bang vir sy pa se reaksie
• Greg word buitestaander nes Eckardt
o Binne 3 dae
o Hy hou hom eenkant
o Praat nie met sy vriende nie
o Sluit sy deur om te “swot”
o Wil nie eet nie
• Kom nie goed oor die weg met sy pa nie - maar Eckardt doen…
• Social engineering
o Manipuleer Joan Gibbs om te hoor of Dok op kantoor is
o Manipuleer vir Madelein om naam van IT maatskappy ui te vind
(Harrismith Tech...)
▪ Word deur Dean en Andre bestuur
• Ervaar heeltyd innerlike konflik
o Om soos John te wees
o Om pa gelukkig te maak – sit baie druk op hom (9 onderskeiding +planne
vir rugby seisoen)
o Smag na aanvaarding van pa
o Verhouding met Nicole (Eckardt)
• G4-ce
o Brute krag – hy soek mag
▪ Teen pa en hoof – maar kan niks doen nie
• Stres oor Nicole
o Heel aand wakker
o Bel vroeg oggend vir Nicole se ma om te hoor of Nicole fine is
o Luister na Nicole se ma wat soek – hy het sy ma hoor skreeu toe sy vir
John gevind het
• Alice in wonderland – onderwêreld
• Word beskermend groot gemaak – ken niemand wat al gehighjack is nie
Robin Naudé Afrikaans Notas