Afrikaans Huis taal notas - Graad 12
Hierdie Graad 12 Afrikaans bundle bevat volledige notas vir Gedigte, Taal, Mis Langvrae en Onderwêreld, alles saamgestel deur twee top presteerders met matriekgemiddeldes van 94% en 83%. Die notas is eenvoudig, eksamengerig en perfek vir hersiening, om moeilike werk makliker te verstaan en jou te help beter punte behaal.