Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Krismis van Map Jacobs Opsommings Graad 12

Rating
-
Sold
1
Pages
12
Uploaded on
12-05-2026
Written in
2025/2026

Volledige toneelopsommings, temas, simbole, karakters en nog meer. Eenvoudig opgesom, sonder om belangrike konsepte uit te laat. Bekostigbaar en visueel aanloklik. Perfek vir eksamenvoorbereiding.

Content preview

Krismis
Van
Map Jacobs

Graad 12
Afrikaans Huistaal
Opsommings




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.

, Inleiding/Opsomming
Die drama speel af in ‘n township op die Kaapse Vlakte en ‘n aantal storielyne word binne hierdie
ruimtelike opset vervleg. Die belangrikste hiervan is Map Jacobs wat in die tronk is nadat hy homself
oorgegee het aan die polisie en skuld beken het op die moord van Ivan Philander, ‘n lid van die bende
waarvan Map die leier was.

Die moord het plaasgevind nadat die bende twee vrouens beroof en verkrag het. In die donkerte kon
hulle aanvanklik nie hul slagoffers dentifiseer nie, maar tydens die daad blyk dit toe dat die slagoffers
Map se ma, Antie Grootmeisie, en sy suster, Klein-Meisie, is. Klein-Meisie word tydens die daad verwurg.

Map het sewe jaar van sy twaalf jaar vonnis uitgedien en word nou op parool vrygelaat. Hy het hom
intussen in die tronk bekeer en teenoor Apostel George gebieg oor sy dade. Daar heers ‘n gees van
afwagting en vrees in die gemeenskap oor Map se naderende vrylating en die leeglêers van die buurt
en ander karakters verkeer gedurig in gesprek oor die komende verwikkelinge.

In die tronk word Map besoek deur Antie Grootmeisie wat as gevolg van die trauma stom
is en nie met hom kan kommunikeer nie.
Hy praat egter met haar en verneem onder andere hoe dit met Blanchie, sy jeugliefde,
gaan. Blanchie woon saam met haar pa, Mister Cavernelis, en stiefma, Auntie Maud, in ‘n
woonstelblok.

Mister Cavernelis streef daarna om sy gesin uit die swak sosio-ekonomiese omstandighede van die
township te neem en aspireer om ‘n huis in een van die meer gegoede woonbuurte vir bruinmense te
bekom. In sy vrye tyd verkoop hy “soft goods” om ‘n eksta inkomste te verdien. Dit blyk ook dat hy
Blanchie aangemoedig het om onder die dekmantel van modelwerk as prostituut te werk met wit
mans as haar kliënte. Wanneer dit aan die lig kom dat Blanchie nie ‘n modelkontrak gekry het nie en
eintlik deur die mans misbruik word, word die vinger na Cavernelis gewys. Hy pleeg dan selfmoord
deur voor ‘n trein in te stap.

Titel
Die Title van die Drama
Krismis van Map Jacobs suggereer ‘n feestelike stemming.
Krismis verwys na die woord Kersfees– die tyd waar families saam kom om die jaar af te sluit en
die geboorte van Jesus te herdenk.
Map is die hoofkarakter en hy word net voor Kersfees op parool vrygelaat (7 Desember)
Word Map genoem,want hy is vol tattoos wat die drie bendes waaraan hy behoort het
verteenwoordig.
Hy bepaal ook hoe die Kersfees vir ander gaan wees.

Ironie in die Titel
Kersfees is veronderstel om ‘n vreugdevolle tyd te wees wanneer Christene, Jesus se geboorte
herdenk.
Die drama handel oor Map Jacobs, wat net voor Kersfees uit die tronk vrygelaat word.
Dit stem ook ooreen met idees van sonde, vergifnis en tweede kanse.
Die titel is ook ironies omdat mens sou verwag dat Kersfees, vreugde in die gemeenskap sou bring,
maar Blanchie ervaar haar pa se afsterwe.

© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

Written for

Institution
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 12, 2026
Number of pages
12
Written in
2025/2026
Type
SUMMARY
R80,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Graad 12 Afrikaans Huistaal Vraestel 2 Pakket
-
9 4 2026
R 200,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
knapopsommings Nelson Mandela Metropolitan University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
87
Member since
5 months
Number of followers
1
Documents
44
Last sold
6 hours ago
Knap Opsommings

Welcome to Knap Opsommings! Here we provide detailed and comprehensive summaries for Grade 8 - 12 at a very affordable price. All summaries are compiled from a wide arrangement of sources and are meticulously tailored towards being accessible and relatable for high school students.

4,1

14 reviews

5
8
4
2
3
2
2
1
1
1

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions