• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Class notes

Visuele Notas

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

Wenke oor visuele notas

Content preview

A. 1. Foto’s

 ʼn Foto kan vergelyk word met die raampie vir ʼn film. Dit word met ʼn kamera geneem.
 In ʼn foto kyk die fotograaf na die eksposisie d.w.s. die plasing van verskillende
elemente in die raampie. Ons let op na plasing, lyn, beligting, gebruik van kleur en die
posisie van die fokuspunt.
 Al die elemente van die foto word deur die fotograaf geplaas.
 Daar is altyd ʼn fokuspunt in die foto.(iets wat jou oog vang)

2. Prente
 Prente kan ook geneem word, maar dit word gewoonlik geskilder of geteken.
 Die bestudering van prente is baie dieselfde as die bestudering van foto’s. Met die
uitsondering van verf- of tekentegnieke.
 Persepsie en diepte skep die illusie van afstand.
 Die elemente binne-in die prent word baie versigtig deur die kunstenaar geplaas.
 Daar is altyd ʼn fokuspunt in die prent.




3. Spotprente
Visuele notas- (foto’s, spotprente en prente) Page 1

, o ʼn Spotprent is gewoonlik ʼn humoristiese uitbeelding van ʼn situasie.
o Spotprente word gebruik om idees weer te gee of om die aandag op sekere situasies of persoonlikhede te vestig.
o Spotprente word gebruik om sekere sosiale of politieke situasies te beklemtoon.
o Spotprente verskaf genot maar kon ook ʼn ernstige of bytende ondertoon hê.
o Die spotprenttekenaar skep karakters en agtergrond. Politieke of tipiese spotprente moet verstaan word teen die
agtergrond waarteen dit geskep is.
o Simbole en beelde word ook gebruik in spotrprente.
o ʼn Spotprent kan of in een raampie uitgebeeld word of in ʼn reeks raampies.
o Let op na die gevoelswaarde van die karakter deur te let op sy gesigsuitdrukkings en lyftaal. (skok, verbasing,
afkeer of woede)
o Karakters word gewoonlik met opvallende kenmerke geteken bv. groot ore, tande of ʼn neus ens.
o Ironie en spot gaan gewoonlik hand aan hand. Daar word dikwels skerp gespot met politieke of maatskaplike sake.




Kyk na die volgende by die bestudering van ʼn spotprent.
a. Karakters
o Verteenwoordig die spotprent regte persone of stereotiepes?

Visuele notas- (foto’s, spotprente en prente) Page 2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
April 15, 2026
Number of pages
5
Written in
2025/2026
Type
Class notes
Professor(s)
Van rooyen
Contains
Afrikaans huistaal
R133,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
1
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions