Reaskie - Vernon February
ou Gwharrie en tjy sê daai ding
Sy gewese iemand anders
vriend. se lewenswyse
en kultuur
dat tjy nou gloe met hart en siel
en tjy oek nou een van hul kring
en vyand vannie hotnotsriel?
aanklag teen die
persoon
dit dui op iets eg in
oe tjy sal nou met newwies hul kultuur soos ‘n
dans
en tjou beste sjute die dag deurbring,
Kern van gedig.
inversie beklemtoon dit kan ek nog verdra,
dat hy verander
wending = dit
ma aai, wa’om kan hy nie verdra
nie.
elisie dui op die
kleurling taal
ou Gwharrie en tjy sê daai ding
Sy gewese iemand anders
vriend. se lewenswyse
en kultuur
dat tjy nou gloe met hart en siel
en tjy oek nou een van hul kring
en vyand vannie hotnotsriel?
aanklag teen die
persoon
dit dui op iets eg in
oe tjy sal nou met newwies hul kultuur soos ‘n
dans
en tjou beste sjute die dag deurbring,
Kern van gedig.
inversie beklemtoon dit kan ek nog verdra,
dat hy verander
wending = dit
ma aai, wa’om kan hy nie verdra
nie.
elisie dui op die
kleurling taal