• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 63 pages
Summary

Summary - Toerisme

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 63 pages

This is for kids who need toerisme notes for grade 11 term 1

Content preview

Eenheid 1: Basiese begrippe oor lugvervoer:

Poort:

N Poort is ‘n spesifieke toegangs- of uitgangspunt wat mense in
staat stel om ‘n land binne te kom of te verlaat.

Belangrike Voorbeeld: OR Tambo Internasionale Lughawe

Dit dien as Suid-Afrika se hoofpoort.

Dit is die punt waar die meeste internasionale toeriste wat per lug
reis, die land binnekom of verlaat.

Tipes vlugte:

Inkomende vlug – ’n Vlug wat ’n land binnekom.

Uitwaartse vlug – ’n Vlug wat ’n land verlaat.

Binnelandse vlug – ’n Vlug binne dieselfde land.

Internasionale vlug – ’n Vlug wat tussen twee lande vlieg en ’n
grens oorsteek.

Streeksvlug – ’n Vlug tussen lande binne dieselfde streek (bv. SAOG-
streek).

Interkontinentale vlug – ’n Vlug tussen twee kontinente (bv. Afrika
na Europa).

Transkontinentale vlug – ’n Vlug oor dieselfde kontinent (bv. Suid na
noord in Afrika).

Transatlantiese vlug – ’n Vlug oor die Atlantiese Oseaan (bv. Afrika
na Suid-Amerika).

Langafstandvlug – ’n Vlug oor baie lang afstande (bv. Suid-Afrika na
Australië).

Mediumafstandvlug – ’n Vlug langer as ’n kortafstandvlug, maar
korter as ’n langafstandvlug.

Kortafstandvlug – ’n Vlug oor ’n kort afstand.

Huurvlug (Charter flight) – ’n Privaat gehuurde vlug waar die kliënt
die roete, tyd en vliegtuig bepaal.

Tipes lughawens en plekke waar vliegtuie kan land:

,Internasionale lughawens – Hanteer vlugte wat tussen verskillende
lande reis (internasionale aankomste en vertrekke).

Nasionale lughawens – Hanteer slegs binnelandse vlugte binne Suid-
Afrika.

Privaat lughawens – Lughawens wat deur privaat individue of
maatskappye besit en bestuur word.

Privaat landingstroke – Landingstroke op privaat eiendom, soos
wildlodges of plase. Dit kan teerstroke of grondstroke wees.

Eenheid 2: Ligging op ń kaart:

Suid-Afrika het baie verskillende lughawens – van wêreldklas
internasionale lughawens tot kleiner privaat lughawens en
landingstroke. Dit maak dit maklik vir plaaslike toeriste om binne
die land te reis en vir internasionale toeriste om die land binne te
kom.

Daar is altesaam 145 lughawens in Suid-Afrika, maar nie almal kan
groot vliegtuie hanteer of het dieselfde infrastruktuur nie.
Lughawens verskil in grootte, geriewe en dienste, afhangend van
passasiers se behoeftes.

Eenheid 3: Lughawens wat deur die Lughawens- maatskappy Suid-
Afrika (ACSA) bedryf word:

Internasionale status van lughawe ( slegs vrag of passasiers en
vrag)

Die lughawensmaatskappy Suid-Afrika (ACSA)

Lughawens verskil volgens die tipe dienste wat hulle aanbied.
Sommige lughawens bied passasiers- én vragdienste, ander bied
slegs passasiersdienste, en party hanteer slegs vrag (goedere).

Lughawens wat vlugte na ander lande aanbied, kry internasionale
status en staan bekend as internasionale lughawens.

Suid-Afrika het baie lughawens – van wêreldklas internasionale
lughawens tot kleiner privaat landingstroke.

Die Airports Company South Africa (ACSA) besit en bestuur 10
lughawens in Suid-Afrika. ACSA is ’n openbare-privaat onderneming,
wat beteken:

,Die Suid-Afrikaanse regering is die grootste aandeelhouer.

Daar is ook privaat aandeelhouers.

Die regering subsidieer nie ACSA nie.

In 1998 is 24,5% van die aandele vir R4 miljard aan privaat
beleggers verkoop.

ACSA se doel is om te verseker dat lugvervoer doeltreffend en glad
verloop deur verskillende bedryfsareas wat die bestuur en werking
van lughawens hanteer.

Lughawens verskil volgens die dienste wat hulle aanbied:

Party bied passasiers- én vragdienste.

Party bied slegs passasiersdienste.

Party hanteer net vrag.

Lughawens wat vlugte na ander lande aanbied, het internasionale
status.

Die Airports Company South Africa (ACSA) besit en bestuur 10
lughawens in Suid-Afrika.

Dit is ’n openbare-privaat onderneming:

Die regering is die grootste aandeelhouer.

Daar is ook privaat aandeelhouers.

Die regering subsidieer dit nie.

In 1998 is 24,5% van aandele vir R4 miljard verkoop.

Wat doen ACSA?

ACSA sorg dat lugvervoer glad en doeltreffend verloop deur:

Lugvaartdienste

Kleinhandel en reklame

Lughawebeplanning

Infrastruktuurontwikkeling en -bestuur

Eiendomsverhuring

, Veiligheid- en omgewingsnakoming

Verkeersontleding en navorsing

Diensstandaardmonitering

Bestuur van ander lughawens

Ondersteuningsdienste soos finansies, IT, interne oudit, menslike
hulpbronne, sekuriteit en risikobestuur

Die 10 Lughawens wat ACSA bedryf

1. O.R. Tambo Internasionale Lughawe

Passasiers- én vraglughawe

Grootste lughawe in SA

Baie internasionale en binnelandse lugrederye




2. King Shaka Internasionale Lughawe

Passasiers- én vraglughawe

Internasionale en binnelandse vlugte

Document information

Schooljaar
201
Uploaded on
March 4, 2026
Number of pages
63
Written in
2025/2026
Type
Summary
R183,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
3
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions