• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 36 pages
Summary

Summary Gr 12 Landboubestuurpraktyke Kwartaal 1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 36 pages

Hierdie studiegids is saamgestel om Graad 12-leerders te help om Landboubestuurspraktyke: Kwartaal 1 sistematies en doelgerig te hersien ter voorbereiding vir formele assesserings en die finale eksamen. Die inhoud fokus op die kernbegrippe, bestuursbeginsels en toepassings wat gereeld in vraestelle getoets word, en help leerders om die verband tussen teorie en praktiese boerderysituasies duidelik te verstaan. Vir meer Juffrou Ansie produkte, kontak

Content preview

1



LANDBOU-
BESTUURS-
PRAKTYKE
Graad 12
Kwartaal 1
2026
Bronne:


Department of Basic Education (DBE). Graad 12 Landboubestuurspraktyke vraestelle en memorandums (2017–2023).IMPAQ. Landboubestuurspraktyke Graad 12

assesseringsmateriaal (2022–2024).CAPS / Annual Teaching Plan (ATP): Agricultural Management Practices, Grade 12. NSS_DBE/Mei/Junie 2024. WCED T1_2025



Hierdie studiegids is saamgestel om Graad 12-leerders te help om Landboubestuurspraktyke:
Kwartaal 1 sistematies en doelgerig te hersien ter voorbereiding vir formele assesserings en die
finale eksamen.

Die inhoud fokus op die kernbegrippe, bestuursbeginsels en toepassings wat gereeld in
vraestelle getoets word, en help leerders om die verband tussen teorie en praktiese
boerderysituasies duidelik te verstaan.

Vir meer Juffrou Ansie produkte, kontak

INHOUD

Plaasbeplanning – Benutting van hulpbronne ................................................................................5
Grondstruktuur ........................................................................................................................5
Veld en beweiding (Veldbestuur) ............................................................................................. 10
Klimaat as ’n hulpbron / Omgewingsfaktore ............................................................................. 14
Meganisasie en implementering .............................................................................................. 15
Kapitaal as ’n hulpbron ........................................................................................................... 19
Arbeid as ’n hulpbron .............................................................................................................. 19
Entrepreneurskap as ’n hulpbron ............................................................................................ 20
Finansiële beplanning ................................................................................................................ 22


@Juffrou_Ansie

, 2


Berekeninge & Inkomstestaat .................................................................................................. 24
Begroting................................................................................................................................ 27
Rekordstelsel ......................................................................................................................... 27
Plaasbeplanning – Boerderystelsels ............................................................................................ 29
Presisieboerdery .................................................................................................................... 30
Kommersiële boerdery............................................................................................................ 33
Volhoubare plaasbeplanning ...................................................................................................... 34
Sakebeplanning ......................................................................................................................... 35




Term Beskrywing

Die doeltreffende kombinasie en koördinering van alle
Bestuur
hulpbronne om wins te vergroot.

Die somtotaal van die inkomste van alle boerderyondernemings
Bruto boerderyinkomste
plus diverse boerderyinkomste.

Die weidingsgebied wat voldoende weiveld verskaf om ’n
Drakrag
spesifieke aantal diere te onderhou.

Verpakkingsmateriaal van glas met aluminium- of
Glas bottels / Glas flesse
plastiekdeksels.

Die produksiefaktor wat nie maklik herwin kan word nadat dit vir
Grond
verstedeliking aangewend is nie.

Die gradiënt waarteen grond lê; beïnvloed erosie en
Helling
dreineerbaarheid van die grond.

Geld, vervaardigde goedere en bates wat gebruik word om ander
Kapitaal
goedere te produseer en inkomste te genereer.

Neem lank om water te absorbeer, maar behou vog vir ’n langer
Kleigrond
tydperk.

’n Rekwisisievorm om rekord te hou van geld wat uit die kleinkas
Kleinkasbewys
geneem word.

’n Boerderystelsel waar die regte ding op die regte plek, op die
Presisieboerdery
regte manier en op die regte tyd gedoen word.


@Juffrou_Ansie

, 3


Term Beskrywing

Sandgrond Absorbeer water vinnig, maar droog ook vinnig uit.

Skaduhelling Suidelike helling.

Sonaansighelling Noordelike helling.

’n Boerderybesigheidstrategie wat fokus op een produk of
Spesialisasie
werking in ’n boerderyonderneming.

’n Verhittingsmetode wat veroorsaak dat geen lewende
Sterilisering organismes na preservering in die voedselproduk teenwoordig is
nie.

Stroper Die plaasimplement wat gebruik word om gewasse te oes.

’n Skriftelike instruksie van die rekeninghouer aan die bank om ’n
Tjek gespesifiseerde bedrag aan ’n begunstigde te betaal wanneer dit
aangebied word.

Die kenmerke van ’n gebied, soos berge, heuwels en kontoere;
Topografie sluit hoogte bo seevlak, helling en blootstelling aan sonbestraling
in.

’n Mark waar verkope op ’n kommissiegrondslag namens die boer
Varsprodukte-mark / Veiling
deur agente gedoen word.

Die verlies van water wat gedurende die dag by grond en plante
Evapotranspirasie
na die atmosfeer plaasvind

Migrasie van plaaswerkers na 'n Probleem wat met die gebruik van menslike arbeid op plase
stede ondervind word.

Die bron van kapitaal wat deur die verkoop van plaasprodukte
Produksiekapitaal
verkry word.

Dormant/Rustend Die groeistadium van grasse gedurende die winter.

Infrarooi kaart Die tipe grondkaart wat die grondwaterinhoud van gronde aandui.

Die boer ontvang hierdie brondokument wanneer hy/sy goedere
Kredietaankoopfaktuur
op krediet koop.

ʼn Strategiese beplanningsinstrument wat kan help om 'n
SSGB('SWOT')-ontleding
boerdery te evalueer.


@Juffrou_Ansie

, 4


Term Beskrywing

Die hulpbron wat mense in bestuur, werkers en diensverskaffers
Tegniese hulpbron
insluit.

Die bestuursbeginsel wat 'n boer moet toepas voordat daar met
Beplanning
'n onderneming begin word.

Dataprosessering vir 'n aantal kliënte vind sentraal plaas, weg
Burosisteem
van die plase af.

Wet op Mate en Gewigte,
Verseker dat skale gereeld geïnspekteer en gekalibreer word.
1958 (Wet 13 van 1958)

Die beperking wat op die beweging van diere afgedwing word as
Kwarantyn
gevolg van 'n aansteeklike siekte.

Bestraling/Ultraviolet strale Die metode wat die oppervlakke van voedsel, voedselhouers en
of lig die lug steriliseer..

'n Tipiese voorbeeld van plaaswerk wat met seisoenale arbeid
Seisoenale arbeid
geassosieer word, is die oes van 'n jaarlikse vrugtegewas.

Swart Die grondkleur wat 'n aanduiding van 'n hoë humusinhoud.

Die verklaring wat as 'n riglyn dien om 'n boerderyonderneming
Visieverklaring
die toekoms.

'n Werker het vergeet om die toerusting in te gee en het dit eers
'n Verbale waarskuwing die volgende dag teruggebring. 'n Toepaslike dissiplinêre optrede
vir hierdie situasie sal 'n verbale waarskuwing wees.

Indikatorplant Die plantspesie wat die suksessiestatus van die veld bepaal.

Eksterne omstandighede of gebeure wat moet plaasvind vir 'n
Sakeplanaannames
besigheid om suksesvol te wees.

Grond erosie Die verwydering van bogrond deur afloopwater of sterk winde.

Grond pH 'n Aanduiding van die suurheid of alkaliniteit van die grond.

Die bemarkingskanaal waar vee en wild gewoonlik aan die
Veiling
hoogste bieër verkoop word.

Die versamelwoord vir al die verskillende dokumente wat nodig is
Brondokumente
om 'n Inkomstestaat te voltooi.


@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 3, 2026
Number of pages
36
Written in
2025/2026
Type
Summary
R115,50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,7
(68)
Sold
1104
Followers
228
Items
457
Last sold
1 week ago

Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions