100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary NW opsommings (Graad 9)

Rating
4.4
(8)
Sold
30
Pages
106
Uploaded on
29-10-2020
Written in
2018/2019

NW OPSOMMINGS (NW OPSOMMINGS)

Institution
Module











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Module

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
October 29, 2020
Number of pages
106
Written in
2018/2019
Type
Summary

Subjects

Content preview

NW OPSOMMINGS
GRAAD 9




Hierdie werk is die intelektuele eiendom van opsommings.com
Dit mag nie versprei word nie.




KOPIEREG VOORBEHOU @2020

, NW Opsommings
Graad 9



1. Die Mikroskoop
Mikroskoop: ’n apparaat wat ons in staat stel om baie klein voorwerpe te sien.
(vergroot materiale)
– Ligmikroskope: gebruik verskeie glaslense wat ligstrale op klein voorwerpe
konsentreer, vergroot en fokus.
- Elektroniese mikroskope: konsentreer elektroniese strale op ’n klein voorwerp.
(elektronbundel in pleks van ligbundel)

oogstuk

hoofbuis


grofstelknop
arm
monteerblad
fynstelknop neusstuk
monteerblad

objektieflense
klamp
monteerblad
monteerblad
iris-diafragma
spieel
monteerblad

voetstuk
monteerblad




1.1 Hoe om ‘n mikroskoop te gebruik.
1. Dra altyd met 2 hande en sit op ’n plat oppervlak.
2. Maak lense met sneespapier skoon.
3. Draai opjektieflens totdat kleinste lens (laagste vergroting) oor middel van
monteerblad is.
4. Kyk deur oogstuk en beweeg lig totdat alles helder is.

,6. Iris-diafragma beheer hoeveelheid lig wat op voorwerp skyn en deurgaan.
Kondensor fokus ligstrale op voorwerp.
7. Plaas voorwerpglasie op monteerblad en maak dit vas met die klampe.
(Middel)
8. Kyk van kant af en draai grofstelknop af sodat objektieflens naby
monteerblad is.
9. Kyk deur oogstuk en draai grofstelknop op todat voorwerp weer in fokus is.
10. Indien nodig, gebruik fynstelknop om moster duideliker in fokus te bring.
11. Hoer vergroting: fokus onder lae vergroting, swaai sterker objektieflens tot
reg bokant monster. Gebruik fynstelknop om voorwerp in fokus te bring.

2. Die struktuur van ’n sel
- Miljoene selle in groot liggame
- Party organismes so klein = net een sel
- Selle in liggaam wissel in grootte, struktuur en funksie
- Almal selfde basiese struktuur

Plant en dierselle besit gewoonlik ’n:
 Selmembraan
 Sitoplasma
 Selkern
 Organelle soos Mitochondria en Chloroplaste

- Plantsel word deur selwand omring.
- Rooibloedliggaaampie nie ware sel, want het nie selkern nie.

2.1 Die Selmembraan
Selmembraan: die buitenste laag van die lewende deel van ’n sel
- omsluit inhoud van sel
- baie dun laag (by plantselle nie maklik sigbaar, want dit le teen selwand)
- bestaan uit proteine en vette

Belangrik:
- sorg dat inhoud binne bly

, - reguleer in- en- uit beweging van sekere stowwe (differensieel deurlaatbaar)


2.2 Die Sitoplasma
- vorm grootste deel van inhoud van sel
- binne selmembraan gelee en omring die selkern
- jellyagtige stof wat uit water en ander opgeloste stowwe bestaan
- honderde chemiese reaksies vind in sitoplasma plaas
- reaksies verantwoordelik vir metabolisme
- organelle ook in sitoplasma
- organelle: vakuole, chloroplaste en mitchondria
- selkern ook organel (maklikste sigbaar)




Metabolisme: die somtotaal van al die chemiese reaksies wat in selle van
organsimes plaasvind
Chloroplaste: ’n organel in ’n plantsel wat chlorofil bevat
Mitchondria: die organelle wat in die sitoplasma van selle gevind word en die
setel van die proses van selrespirasie is. Ook kragsentrale.
£12.20
Get access to the full document:
Purchased by 30 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Reviews from verified buyers

Showing 7 of 8 reviews
1 year ago

2 year ago

3 year ago

3 year ago

3 year ago

3 year ago

3 year ago

4.4

8 reviews

5
5
4
1
3
2
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
miaolivier16 C
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
735
Member since
5 year
Number of followers
465
Documents
24
Last sold
1 month ago
Hoërskool opsommings :)

Ek bied aan volledige, hoë- kwaliteit opsommings vir hoërskool studente. Sien ook my instagram profiel @_ op instagram vir ‘n wyer reeks opsommings of om meer inligting te kry.

4.4

120 reviews

5
75
4
30
3
10
2
3
1
2

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions