100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 10 Toerisme Junie 2025

Rating
-
Sold
-
Pages
31
Uploaded on
06-05-2025
Written in
2024/2025

INHOUD Afdeling A: Kontekstuele vrae Afdeling B: Kaartwerk en Toerbeplanning Afdeling C: Toerismesektore Afdeling D: Binnelandse Toerisme Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vraestelle van @IMPAQ Jun 2019, 2020 & 2021 & DBE: WKOD Hersieningsboekie kw 1 & 2. Beelde:

Show more Read less
Institution
Module











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 6, 2025
Number of pages
31
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1



TOERISME
GRAAD 10
Termyn 2
2025

Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vraestelle van @IMPAQ Jun 2019,
2020 & 2021 & DBE: WKOD Hersieningsboekie kw 1 & 2. Beelde: freepik.com

Hierdie inligting/antwoorde is uit die memorandum (daar is dus meer moontlike antwoorde). Sommige
inligting word herhaal - ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word. Ek
moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die antwoorde te
kyk.

NOTA: Jy moet ook Termyn 1 se notas leer vir die Junie eksamen. As jy dit nie aangekoop nie, kontak



Sterkte: Juffrou Ansie
INHOUD
Afdeling A: Kontekstuele vrae
Afdeling B: Kaartwerk en Toerbeplanning
Afdeling C: Toerismesektore
Afdeling D: Binnelandse Toerisme



AFDELING A: KONTEKSTUELE VRAE
Toerisme Toerisme is 'n vennootskap tussen die openbare sektor, private sektor en
gemeenskappe wat in die gebiede woon waar toerisme plaasvind.
Ewenaar Die lyn wat die aarde in 'n Noordelike en 'n Suidelike Halfrond verdeel
0° breedtegraad.
Sleutel 'n Sleutel toon die simbole en skaal van 'n kaart.




@Juffrou_Ansie

, 2


GPS Die toestel wat data weergee wat van 'n satelliet ontvang is. Die GPS-koördinate kan in
desimale formaat gegee word.
Afstand aanwysers Afstandaanwysers op kaarte word gebruik om reisafstande te bepaal.
Kruisverwysings Ons gebruik 'n stelsel van roosterverwysings om 'n plek of kenmerk op 'n kaart te vind.
Kartograaf Die amptelike naam vir die persoon wat kaarte opstel en teken.
Binnelandse toeriste Mense wat kort vakansies binne die grense van hul land hou, word as binnelandse toeriste
geklassifiseer.
Aansporing toeriste Aansporingstoeriste is mense wat reis omdat hulle vir uitstekende werk beloon word.
Avontuur toeris 'n Toeris wat die Hartebeespoortdam besoek om op die water te ski, word 'n avontuurtoeris
genoem.
Internasionale Toeriste wat buite die grense van hul land reis, word internasionale toeriste genoem
toeriste
Besigheidstoeriste Toeriste wat deel vorm van die MESE-groep is saketoeriste
Plesier toeriste Marna en Marius is ywerige voëlkykers, hulle toer deur die land om verskillende voëls te
sien.
Bv. Mnr. de Klerk is 'n saketoeris wat 'n konferensie in die Wes-Kaap bywoon
gaan bywoon Na die konferensie sal sy familie by hom aansluit vir 'n
week lange vakansie. Identifiseer die tipe toeris.
Ontspanning toeris Die primêre motivering vir ontspanningsreise is om 'n vakansie uit die alledaagse lewe te
neem. Ontspanningsreise word dikwels
gekenmerk deur ontspanning op strande of op
begeleide toere te gaan en plaaslike toeriste-
aantreklikhede te ervaar.


Die provinsies wat Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Noord-Kaap.
aan die kus van
Suid-Afrika grens
Lesotho ’n Buurland wat geen strande het nie en omring word deur Suid-Afrika se grondgebied.
Selfagting Die behoefte aan selfontwikkeling, kennis en nuwe vaardighede.
Selfverwesenliking Mense wat streef na 'n gevoel van vreugde en geluk.




@Juffrou_Ansie

, 3


Konsessiewinkel / Dis 'n instelling wat deel vorm van 'n groep restaurante wat onder dieselfde naam sake
Franchise doen. Bv. • McDonalds • Steers • Nandos • Debonairs • KFC • Wimpy
FTT Die organisasie wat verantwoordelik is vir billike en volhoubare toerisme-ontwikkeling sowel
as beskerming van die plaaslike ekonomie staan bekend as FTT
SAVRALA is die organisasie betrokke by die motorverhuringsektor van Suid-Afrika.




IDL Internasionale datumlyn. As jy die IDL oorsteek, wen of verloor jy 'n kalenderdag.
UTC Universele tydkoördinaat. Om dit makliker te maak om met tyd te werk, word die wêreld in
tydsones verdeel. Die tyd in elke sone word geneem uit die tyd by 0° lengtegraad. Tye om
die wêreld word gegee relatief tot die tyd by 0° lengtegraad
Binnelandse Toeriste wat binne hul eie land se grense reis. Reis van Johannesburg na Kaapstad
toerisme gedurende die Desember skoolvakansie.
Streekstoerisme Mense reis in 'n spesifieke streek soos SAOG. Reis na Botswana en Zambië
Internasionale Mense van Suid-Afrika steek hul grens oor en reis buite hul eie land van Suid-Afrika na
toerisme Engeland.
ASATA Regulering van die werking van die lede van die reisagentskappe in die bedryf


UNWTO Dit is 'n Verenigde Nasies-agentskap wat globale toerisme-aangeleenthede hanteer.

TBCSA Beheer die organisasie vir die reis en toerisme vir die private sektor in Suid-Afrika



AFDELING B:

KAARTWERK EN TOERBEPLANNING
Hoe help afstandaanwysers op 'n kaart toeriste?

1. Afstandaanwysers word gewoonlik met 'n simbool op 'n padkaart Rusland gebruik nege
aangedui. (9) tydsones

2. Afstandaanwysers wys die afstand tussen dorpe.
3. Hierdie afstande word links of regs van die pad tussen dorpe aangedui.
Voorbeeld: Vanaf Noupoort na Carlton = 11 km Vanaf Carlton na Middelburg = 29 km Vanaf
Middelburg na Rosmead = 9 km


@Juffrou_Ansie

, 4


4. Afstandaanwysers kan ook help om te bepaal hoe lank dit sal neem om tussen twee
bestemmings te reis as jy teen 100 km per uur reis.
5. Vir toerismedoeleindes sal dit ongeveer 1 uur neem om 100 km te reis, met inagneming van
verkeer, padwerke, ens.

Kaartsleutels/ simbole @JUN IMPAQ 2019




Lugversorger Wekdiens
Wi-Fi-verbinding Portier dienste Gimnasium
beskikbaar




Haardroër Elektroniese kluis Elektroniese kluis Wasgoed / Swembad
in die kamer in die kamer Wasgoeddienste


VERSKILLENDE SOORTE KAARTE IN 'N TOERISME KONTEKS

Algemene Padkaarte Straatkaarte Politieke kaarte
verwysingskaarte
Padkaarte is nuttige kaarte Toon die uitleg van Toon die ligging van
Kaarte wat algemene vir toeriste, want dit wys paaie en strate in die grense van lande,
inligting verskaf. die paaie wat dorpe en dorpe en middestad. state en provinsies
stede verbind.
Hulle wys ook plekke Hierdie kaarte help
Die afstand tussen dorpe wat toeriste benodig, toeriste wat van
en stede is nuttig om soos polisiestasies, voorneme is om oor
reistyd na bestemmings hospitale, hotelle, grense/provinsies te
uit te werk parkeerareas en plekke reis om aan te dui
van belang waar die
bestemmings in
verhouding tot
mekaar geleë is


Politieke kaarte Spesialis kaarte Weerkaarte Elektroniese kaarte

Toon die ligging van Toon spesifieke, Weerkaarte word Die gewildste
die grense van lande, gespesialiseerde inligting gebruik om te wys hoe internetbron van
state en provinsies soos klimaat of die ligging die weer vir die elektroniese kaarte is
van lughawens, volgende paar dae Google.
Hierdie kaarte help treinroetes, ens gaan wees.
toeriste wat van

@Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
3 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions