Kwartaal 3 en 4
GRAAD 8
Hierdie werk is die intelektuele eiendom van opsommings.com
Dit mag nie versprei word nie.
KOPIEREG VOORBEHOU @2020
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020
, EBW Opsommings
Graad 8
KWARTAAL 3 Onderwerp 15
NB vorme van besigheidseienaarskap
Besigheid begin= stappe volg
1. Kies tipe besigheid wat jy wil bedryf
-SA Maatskappywet- verskeie vorme van besigheidseienaarskap
-Klasifiseer besighede: manier waarop besit word
NATUURLIKE PERSOON: ‘n werklike mens- nie Maatskappy of BK
Bv. Eienaar gedagvaar: verantwoordlik vir skuld + kan persoonlike besittings gebruik.
REGSPERSOON: besigheid het regsbevoegdheid; word toegelaat om kontrakte te sluit+
kan gedagvaar word
Bv. BK en Maatskappye; eie skuld betaal- nie persoonlike bates gebruik
1. Alleenhandelaar: natuurlike person wat goedere verkoop/ dienste lewer in
hul eie naam. Nie gerigistreerd.
2. Vennootskap: word deur 2 of meer mense besit, nie ‚n regspersoon- groep
natuurlike persone.
3. Beslote Korporasie: deur 1-10 mense besit. Regspersoon.
4. Privaat Maatskappy: 1 of meer aandeelhouers. Regspersoon.
5. Openbare Maatskappy: besigheid met ‘n minimum van 1 eienaar+
maksimum wat gelyk is aan die getal aandele wat die maatskappy uitreik.
Regspersoon.
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020