PM
FIELA SE KIND KARAKTERS EXAM QUESTIONS AND
ANSWERS WITH COMPLETE SOLUTIONS VERIFIED
Practice questions for this set
Learn 1/7 Study using Learn
Bosvrou wat help soek na Lukas
Select the correct term
1Sofie 2Miss Mattie
3Tant Gertjie 4Pollie
Don't know?
Terms in this set (39)
Van Rooyen Kinders Willem, Kristoffel, Lukas, Nina
Tant Malie Bosvrou en buurvrou van die Van Rooyens
Sofie Bosvrou wat help soek na Lukas
Tant Anna Bosvrou wat die mans moet gaan roep om Lukas te soek
Tant Gertjie Bosvrou wat help soek na Lukas
Martiens Bosbewoner wat soektog na Lukas inisieer
Dawid en Koos Mans van die bos wat help soek na Lukas
Flip Lourens Vermiste man van die bos wie Tant Malie dink grootvoete getrap word
Fiela Komoetie Matriarg en eienaar van die plaas Wolwekraal in die Lange Kloof
Selling Komoetie Fiela se man
Rossinski Smous (hawker) wat dassievelle en karwatse van Fiela koop
Skopper Volstruismannetjie
Pollie Volstruiswyfie
Komoetie Kinders Kittie, Dawid, Tollie, Emma, Benjamin (hanskind)
Die Wehmeyers Oorspronklike eienaars van die plaas Oude Wolwekraal
Mister Cairncross Erfbrier wat wys Fiela besit haar plaas is by hom op Uniondale
Lange (met bril) en DIkke (rooi in Sensusmanne wat in Februarie sensusopname in die Lange Kloof doen
die gesig)
Petrus Zondagh Belangrike man, eienaar van die "grootplaas" naby Fiela
Magistraat Blake op Knysna Hy het destyds 'n konstabel gestuur om die houtkappers na Lukas te help soek
Mister Goldsbury Nuwe magistraat op Knysna wat Benjamin laat kom in die hof uitgeken te word
Miss Baby Stewart Sy leer vir Benjamin somme
1/
2