100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary GRAAD 12 - FANIE VILJOEN - onderwêreld Studiegids

Rating
-
Sold
-
Pages
91
Uploaded on
28-03-2025
Written in
2024/2025

'n Uiters volledige en gewilde gids. Hierdie besondere gids het groot aftrek en sukses op my groep studieskatkis op facebook behaal. Die gids is soos volg uitgelê: alle opsteltipe vrae wat al ooit in eindeksamens gevra is met memorandums, dan is daar al die kontekstuele vrae en antwoorde. Ten slotte bekyk ons na al die belangrike konsepte soos: titel, motiewe, struktuur, temas, karakters, ontwikkeling, elemente van die drama, simboliek ens, ens, ens. 'n Perfekte voorbereidingsgids. Talle onderwysers gebruik hierdie gids om toetse en vraestelle op te stel.

Show more Read less
Institution
Module









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
March 28, 2025
Number of pages
91
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

GRAAD 12
AFRIKAANS HUISTAAL
FANIE VILJOEN – onderwêreld


DIE GIDS WAT NIE TELEURSTEL NIE
UITERS VOLLEDIG

, VRAAG 6: ONDERWÊRELD – OPSTELVRAAG
Greg het gedink hy is bulletproof, maar eintlik was hy net ʼn pion.
Bespreek die stelling in ʼn opstel van 400 tot 450 woorde.
VOOR JY DIE VRAAG BEANTWOORD – DINK EERS NA OOR WAT ’N “PION” IS. EK DINK AAN
SKAAK, DIE ALGEMENE STUKKE OP DIE BORD. DAN DINK EK OOK DAT DIE TERM
“METAFORIES” GEBRUIK WORD. MET ANDER WOORDE, 'N PION KAN 'N PERSOON OF IETS
WEES WAT IN 'N GROTER SPEL OF STRATEGIE GEBRUIK WORD, DIKWELS SONDER OM BEWUS
TE WEES VAN DIE GROTER PRENTJIE. DIT VERWYS NA IEMAND WAT NIE BAIE MAG OF
INVLOED HET NIE, EN WAT DIKWELS DEUR ANDER GEMANIPULEER WORD. IS DIT NIE PRESIES
WAT IN HIERDIE ROMAN GEBEUR NIE?
DIT IS EEN DING. NOU DIE VOLGENDE WOORD IS “BULLETPROOF”. ONS KEN ALMAL DIE
FISIESE BETEKENIS VAN DIT. KOM ONS DINK DIEPER. IN 'N METAFORIESE SIN KAN
"BULLETPROOF" GEBRUIK WORD OM IETS TE BESKRYF WAT BAIE STERK, BETROUBAAR OF
ONKWESBAAR IS. DIT KAN VERWYS NA 'N PLAN, IDEE OF PERSOON WAT NIE MAKLIK
GEKRITISEER OF AANGEVAL KAN WORD NIE.
AS JY DIE BOEK GELEES HET, DAN RAAK DIT NOU AANSIENLIK MAKLIKER OM DIE VRAAG TE
BEANTWOORD. DINK NET BAIE MOOI WAT JY SKRYF.
INLEIDING
In die hedendaagse samelewing is die druk op jongmense om te presteer en aan verwagtinge te
voldoen dikwels oorweldigend. Greg Owen, 'n rykmanskind, is 'n voorbeeld van hoe hierdie
druk kan lei tot interne konflik en morele dilemmas. Sy verhaal illustreer nie net die uitdagings
van jeug nie, maar ook die gevolge van voorreg en die soeke na identiteit.
Greg voel dikwels asof hy onaantasbaar is, aangesien sy familie se goeie naam en rykdom hom
beskerm. As 'n leerder by Lawson-kollege, 'n eksklusiewe skool met 'n waglys van 'n kilometer
lank, het Greg 'n leierskapposisie wat meer as net 'n voorreg is; dit is 'n saketransaksie. As
hoofseun tree hy op asof die reëls nie vir hom geld nie. Hy versuim om sy pligte na te kom,
sonder enige vrees vir straf. Hy stel nie 'n wekker om vroeg op te staan vir sy graad 8-diens nie,
en wanneer die onderwyser uit die klas is, doen hy geen moeite om gevegte te beëindig nie. Sy
gedrag sluit ook die drink van bier saam met Eckard in, wat sy minagting vir die skoolhoof se
gesag illustreer.
Greg se ontevredenheid oor hoe die skool Eckardt se verdwyning hanteer, dryf hom om te
weier om die rugbywedstryd te speel totdat die skool meer inligting oor Eckardt se verdwyning
openbaar. Hy neem die saak in sy eie hande, ondanks teenkanting van die hoof, en weet dat sy
pa hom nie sal help nie. Hy stuur 'n anonieme e-pos aan die media om die nuus van Eckardt se
verdwyning te publiseer.
In sy soektog na antwoorde draai Greg na die onderwêreld en onwettige aktiwiteite, aangesien
die tradisionele metodes nie vir hom werk nie. Hy gebruik sy vaardighede as kuberkraker om
inligting te bekom en manipuleer Joan Gibbs om toegang tot Dok se rekenaar te verkry. Selfs
teen die polisie lieg hy, en vertel hulle net halwe waarhede, terwyl hy sy soektog na Eckardt
voortsit, ten spyte van sy betrokkenheid by die kuberkrakery.
£5.16
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
corneliuskorkie Private
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
151
Member since
10 months
Number of followers
4
Documents
237
Last sold
10 hours ago
Studieskatkis

A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for \"Studieskatkis\" and you would find everything you need.

4.2

22 reviews

5
12
4
5
3
3
2
1
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions