Saalhulp (Kobus Lombard) X-kit PresteerLetterkundegids, SprakensprookenandergedigtePearson
‘n Saalhulp is ʼn assistent wat skoon maak in ‘n hospitaal se saal. Hulle was die pasiënte
TEMA / voer hulle / dra bedpanneweg
Daar is geen lidwoord nie, so die gedig is oor enige saalhulp. Sy is NAAMLOOS.
Die gedig lewer sosiale kommentaar hoe Universele betekenis. https://studylib.net/doc/27457118/saalhulp
mense wat belangrike dienste lewer,
dikwels nie bedank word nie. Die saalhulp
Siek/ oumense lê in sale waar hulle versorg word. Die opgeleide personeel soos dokters
verrig sulke dienste en word nie gesien of
kyk na hulle gesondheid, maar die hospitaal helpers is gewoonlik onopgeleid en arm.
bedank nie.
Die titel van die gedig verwys na “hulp” wat aangebied word in ‘n
“saal”. Die “saal” is ‘n mediese saal. Die direkte vraag sal dan wees :
“Wie bied die hulp in ‘n mediese saal aan?” Die antwoord is dus
eenvoudig – ‘n Verpleegster (nurse). Die rede waarom die woord
“hulp” in die titel voorkom is om aan te dui dat hiérdie verpleegster
aangestel is om as hulpverpleegster op te tree in ‘n mediese saal by ‘n
hospitaal. As ongekwalifiseerde verpleegster verdien sy die laagste
salaris in die hospitaal.(leef onder die broodlyn). Haar werk behels die UITERLIKE BOU Vrye vers – geen rympatroon nie. Geen vaste
skoonmaak van die saal, bedpanne verwyder, pasiënte was ens. Die strofe bou nie EENHEID –herhaling van “dis sy” aan die begin van
hulpverpleegster is die karakter in die gedig en haar daaglikse take die eerste twee strofes- “anderkant” skakel met ”onderkant” in
word deur die spreker van die gedig beskryf
strofe 2- Laaste versreël skakel met titel en eerste versreël- dit
noem nie haar naam nie (“saalhulp” en “sy”).
@Juffrou_Ansie Daar is progressie van die saal tot by die begrafnistee.
, 2
Versreël 2: Daar is twee kante–ander en hierdie. Bypass (pad wat die dorp in twee
verdeel)“wrong side of the tracks” Alleenplasing– beklemtoon die verdeling
1. dis sy wat getaxi
2. van anderkant
3. van die verbypad moes kom Versreël 4: Verweerde (battered) –wys na die ouderdom.
4. om verweerde wit lywe
5. te was te voer
Versreël 4: Sosiale kommentaar- Suid-Afrika word basiese dienste nie deur
6. en die onverteerbare
witmense gedoen nie. Die ras van die vrou word nooit genoem nie, maar wel van
7. in bedpanne weg te dra
haar pasiënte – IRONIES.
8. en snags
9. wanneer niemand METONIMIA – (metonymy)-beeldspraak (figure of speech) where object is not
10. daarvoor hande klap called by its real name pasiënt but through an association “liggame”
11. ‘n koue voet
12. teen die winter te weer
Versreëls 6 & 7: Dubbele betekenis. Letterlik– kos wat nie verteer word nie.
Figuurlik- die gedagte dat iemand die werk doen –jy kan dit nie verwerk nie. Sy dra
die “onverteerde” in bedpanneweg (deel van haar pligte).
@Juffrou_Ansie