100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 11 Lewenswetenskappe (Biologie)

Rating
5.0
(1)
Sold
1
Pages
526
Uploaded on
10-01-2025
Written in
2024/2025

Maak Biologie eenvoudig en verstaanbaar met hierdie volledige Graad 11 opsomming! Hierdie hulpmiddel dek al die belangrikste konsepte van biodiversiteit, plant- en dierelewe, en veel meer – alles wat jy nodig het om met selfvertroue te leer en jou eksamens aan te pak. Duidelike verduidelikings en maklik om te gebruik vir herhaling en studiegidse. Begin jou pad na akademiese sukses vandag! Die dokumente is als in pdf vorm, maar die link om die PowerPoints te kry is in die dokument duidelik aangehou. Onderwerpe Ingesluit: - Biodiversiteit in Plante - Biodiversiteit in Diere - Mikro-organismes - Dierevoeding - Fotosintese - Selrespirasie - Bevolkingsekologie - Gaswisseling & Eksresie - Menslike Impak op die Omgewing

Show more Read less
Institution
Module

















Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 10, 2025
Number of pages
526
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

mathwithmegan


BIOLOGIE
Graad 11

, Graad 11
Kwartaal 1

BIODIVERSITEIT VAN
PLANTE
Click op die link hier onder vir volledige PowerPoints
Biologie - Graad 11

,Voorwoord
✓ As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk,
gebruik die pdf weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe
asb.
✓ Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos
dit by jou skool werk pas.
✓ Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
✓ As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as
enige van die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
✓ Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand
wel verwys na my website.
✓ Lekker leer!


, Inhoudsopgawe
01 02
Biodiversiteit van Voorplanting in
Plante Plante

03 04
Bestuiwing Sade

, Biodiversiteit van
01 Plante

,Vier hoofgrope
BRIOFIETE PTERIDOFIETE
Blaarmosse
Varings
Horingmosse

ANGIOSPERME GIMNOSPERME
Konifere
Blomplante Gnetales

, Generasiewisseling
• In die plante se lewensiklusse kom twee generasies voor;
sporofietgenerasie en gametofietgenerasie

• Gametofietgenerasie: geslagtelik is en bring gamete voor

• Sporofietgenerasie: ongeslagtelik en bring spore voor

Ontkieming Mitose
Gametofietgenerasie


Gamete Gamete
Spore

Sigoot Bevrugting
Meiose Sporofietgenerasie

,Briofiete
Groei in kool, vogtige skadu omgewings

Blaaragtige Die Gametofietgenerasie is dominant
Struktuur
Is n tallus (geen ware wortels, stingels of
blare nie) en het nie vaatweefsels nie
Stingelagtige
Struktuur Besit blaaragtige en stingelagtige
struktuur en risoiede

Risoiede

,Voortplanting
Kaliptra sporangium
● Tydens geslagtelike voortplanting
benodig die spermselle water om nae die Steel
eiersel te beweg Voet
● Nadat bevrugting plaasvind, word n
sigoot gevorm (sporofietgenerasie) wat
op die gametofiet ontwikkel

● Die sporangium verdroog en die spore
word vrygestel

● Spore waai weg in in wind tot hulle
beland en ontkeim

, Pteridofiete • Groei in vogtige skadeluke
omgewings
• Sporofietgenerasie is
dominant
• Nie n tallus nie
Saamgstelde
blaar


Jong
varingblaar
Risoom



Bywortel

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
9 months ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
mathwithmegan University of the Freestate
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
40
Member since
2 year
Number of followers
21
Documents
24
Last sold
1 week ago
MathWithMegan

Discover our treasure trove of visually stunning PowerPoint summaries that breathe life into high school subjects from grade 8 to grade 12. Whether you're diving into Mathematics, exploring the world of Science, unraveling the intricacies of History, or delving into Languages, we've got you covered in both Afrikaans and English!

3.9

7 reviews

5
3
4
2
3
1
2
0
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions