100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 9 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)

Rating
-
Sold
1
Pages
33
Uploaded on
04-12-2024
Written in
2024/2025

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensoriëntering LO Graad 9, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 9 LO Kwartaal 4 Opsommings Week 1-2:  Wêreld van werk Eenheid 1:  Studie- en loopbaanbefond-singsvoorsieners Eenheid 2:  Beplanning en doelwitstelling Eenheid 3:  Veiligheidskwessies wat verband hou met deelname aan ontspanningsaktiwiteite Eenheid 4: Deelname aan en verfyning van eie prestasie in 'n buitelugontspanningsaktiwiteit Week 3:  Grondwetlike regte en verantwoordelikhede Eenheid 1:  Bydraes van verskeie religieë tot die bevordering van vrede Eenheid 2:  Deelname aan en verfyning van eie prestasie in 'n buitelugontspanningsaktiwiteit Week 4:   Grondwetlike regte en verantwoordelikhede Eenheid 1:  Sportetiek by alle fisiese aktiwiteite Eenheid 2:  Deelname aan en verfyning van eie prestasie in 'n      buitelug-ontspanningsaktiwiteit Week 5-7:  Selfontwikkeling in die samelewing Eenheid 1:  Uitdagende situasies: depressie, verdriet, verlies, trauma     en krisis Eenheid 2:  Deelname aan en verfyning van eie prestasie in 'n      buitelug-ontspanningsaktiwiteit Eenheid 3:  Deelname aan en bewegingsuitvoering in 'n ontspanningsaktiwiteit

Show more Read less
Institution
Module











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
December 4, 2024
Number of pages
33
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Sample
Summaries after sample

, Geniet dit om te leer Stel doelwitte en idees om ‘n
• Fokus op interessante en voordelige dinge. lewenslange student te word
• Sluit by biblioteke aan, lees leersame
tydskrifte, kyk na die nuus en dokumentêre • Lewenslange leer behels deurlopende leer regdeur
rolprente. jou lewe.
• Lewenslange leer behels die bereidwilligheid om
nuwe idees en inligting te leer, en dinge oor
Bly op hoogte van die hulleself te verander.
jongste tegnologie • Lewenslange leer is belangrik om op hoogte te bly
van huidige gebeure en veranderinge in
• Bly op hoogte van die jongste tegnologie. werkvereistes.
• Wees vertroud met die toerusting wat jy



Samplenodig het.



Toepassing end eel van jou kennis
E2: Beplanning
en
doelwitstelling
Wees ontvanklik vir leer
• Vermy om hardkoppig te wees om nuwe inligting
te aanvaar.
• Behou jou persoonlike idees, maar wees bereid


Summaries after sample
• Gebruik nuwe kennis om jou leer te om nuwe dinge te probeer.
verbeter.
• Deel nuwe inligting met ander.


Moenie moed opgee voor jy prober het nie
Bevraagteken nuwe inligting • Vermy negatiewe houdings teenoor nuwe situasies.
• Wanneer jy dinge bevraagteken, Moenie voorgee nie • Benader nuwe inligting met ‘n positiewe houding.
verstaan jy dit uiteindelik beter. • Berei voor vir moontlike probleme, maar moenie op die
• Moenie maak asof jy dinge weet negatiewe fokus nie.
waarvan jy nie weet nie.
• Hierdie benadering bevorder
deurlopende leer en vertroue - verhoog
toekomstige geloofwaardigheid.




GR9 LO K4:W1-2 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

, Sample
Summaries after sample

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
550
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
694
Last sold
2 days ago

4.4

67 reviews

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions