GESKIEDENIS
GR. 8 KWARTAAL 3
EENHEID 1: EUROPIESE KOLONISASIE VAN AFRIKA
IN DIE LAAT 19DE EEU
Sleutel woorde:
1. Uitgebuit?
Beteken dat iets tot sy uiterste voordeel gebruik word.
2. Sahel-koninkryke?
Koninkryke wat op die graslande van die Sahara-woestyn gevorm
het.
3. Gebruike?
Is die manier waarop dinge gedoen word en wat deur individue of
groepe gehandhaaf word, soos om hand te skud wanneer jy
iemand groet of ontmoet.
4. Tradisies?
Is gewoontes wat al lank in gebruik is en wat ernstig, soms baie
ernstig, deur die lede van n groep opgeneem word.
5. Gesentraliseerde?
Mag word nie na die plaaslike leiers versprei nie, alle mag is in die
hande van die sentrale regering, dikwels n enkele koning.
6. Geldig?
Wat sin maak.
7. Kolonialisme?
Die praktyk om politieke beheer oor n ander land oor te neem.
8. Imperialisme?
Beleid of praktyk om n staat se heerskappy oor ander
grondgebiede of lande uit te brei en op daardie manier n ryk te
skep.
9. Handel?
Die aktiwiteit van die koop en verkoop van gedere en dienste.
10. Beskrawing?
'n Goed georganiseerde en ontwikkelde samelewing.
1
, 11. Christendom?
Die geloof wat die leer van Jesus Christus volg.
12. Volksmoord?
Die grootskaalse slagting van lede van n godsdienstige, nasionale
of etniese groep.
13. Burgeroorlog?
'n Oorlog tussen groepe mense in dieselfde land.
BL. 160
1. Wanneer vind kolonisasie plaas?
Wanneer een land n anderland tot sy eie voordeel oorneem en
regeer.
2. Watter kolonisasie en oorheersing het die wêreld dramaties verander?
Europese kolonisasie.
3. Pre-koloniale Afrika het soveel as 10 000 verskillende state gehad, met n
verskeidenheid politieke bedelings en regeringsvorme. Dit sluit in:
Klein familiegroepe jagter-versamelaars, soos die San van Suide-
Afrika.
Die groot Sahel-koninkryke.
Sterk gestruktureerde stamgroeperings in die Horing van Suid-
Afrika.
4. Wat beteken dit as ons sê dat alle pre-koloniale samelewings het n
regeringstelsel gehad?
Dit beteken elke samelewing het n stel reëls, wette, gebrike en
tradisies gehad wat bepaal het hoe die mense in vrede met
mekaar sou saamleef as deel van n groter groep.
5. Die meeste politieke stelsels val in een van drie politieke kategorieë. Noe
die 3 politieke kategorieë?
Gesentraliseerde koninkryke en ryke.
Gesentraliseerde klein koninkryke en stadstate.
Gedesentraliseerde/ staatlose samelewings.
2