0
, DIE VERSORGING VAN DIERE
Wreedheid teenoor diere:
• Sommige mense – behandel diere sleg + maak hulle
opsetlik seer
• Wreedheid behels onwelwillendheid
• Hooftipes dieremishandeling:
- Verwaarlosing
Mense nie aan hulle diere se basiese behoeftes
(kos, water, skuiling, skaduwee en
veeartsenykundige) voldoen nie
- Opsetlike mishandeling
Wanneer ‘n person die dier opsetlik seermaak (marteling, verminkring en vergiftiging, dier slaan, of
dood maak)
Plekke van veiligheid vir diere:
• DBV (dierebeskermingvereniging) - organisasie wat baie hard werk om diere teen mishandeling te
beskerm
• DBV glo dat alle diere :
- Geen dors, honger of ondervoeding moet ervaar nie
- Geen ongemak moet ondervind nie
- Geen pyn, besering of siekte moet hê nie
- Vry moet wees om normale gedrag te toon
- Geen angs en nood moet ervaar nie
- Vryheid moet kan geniet
Veeartsenykundige: kenner op die gebied van die behandeling van beserings en siektes van diere
(veearts)
Verminking: om baie sleg te beseer of beskadig
Troeteldiere maak op ons staat om:
I) Kos:
• Weet hoeveel kos troeteldier eet + wanneer hy / sy kos moet kry
• Meeste diere keer per dag kos kry
• Moet NOOIT afvalkos van die tafel af vir jou troeteldier gee nie. Mense kos – maak diere siek
• Gee diere kos op stil, beskermde plek – dat hulle veilig en gemaklik voel
II) Water:
• Troeteldier skoon, vars water het
• As troeteldier ‘n vis / waterskilpad is en in water leef – moet tenk minstens 1 keer ‘n week
skoonmaak
III) Skuiling:
• Troeteldier moet ‘n plek hê wat sy huis is (tenk / hondehok)
• Maak seker dat hul skuiling ten alle tye beskikbaar is
• Skuiling beskerm diere teen koue, wind, son en reën
1
, ! Moenies vir troeteldiere !
Insekdoders en onkruiddoders naby troeteldiere gebruik nie
Troeteldier op warm dag alleen in kar los nie
Sjokolade vir jou troeteldier voer nie
Dat jou hond sonder jou in die buurt loop nie. Hulle kan wegraak, seerkry of siekte kry
Medisyne vir troeteldiere gee nie
2