100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 8 Afrikaans HL_Eksamen

Rating
-
Sold
-
Pages
14
Uploaded on
23-05-2024
Written in
2023/2024

 Verlede Tyd,  Samestellings; Afleidings; Samestellende Afleidings,  Ontkennende vorm,  Tipes Selfstandige naamwoorde: Soortname; Eiename; Abstrakte Selfstandige naamwoorde, Massaname; Maatname,  Klankverskynsels - Ronding; Ontronding; Oorronding; Nasalering en Vokalisering; Algehele assimilasie; Gedeeltlike assimilasie; Vokaalreduksie,  Woordorde (Sv1TOMPv2I),  Oop en Geslote Lettergrepe,  Basis/stam van woorde,  Intensiewe vorme,  Vokale; Konsonante; Diftonge,  Meervoude en Verkleining,  Tipe sinne - Stelsinne; Vraagsinne; Uitroepsinne; Bevelsinne,  Voegwoorde, • Skryf- en Leestekens

Show more Read less
Institution
Module









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 23, 2024
Number of pages
14
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Afrikaans - Eksamen Voorbereiding

Afdeling A: Leesbegrip

Afdeling B: Visuele Geletterhied

Afdeling C: Opsomming


Afdeling D: Taal
➢ Verlede Tyd
Annexure A

➢ Samestellings; Afleidings; Samestellende Afleidings




➢ Ontkennende vorm

• Wat is Ontkenning?
• In Afrikaans gebruik ons die dubbel NIE in langer sinne en slegs een NIE in korter sinne, om
ontkenning aan te dui. Die tweede NIE kom gewoonlik aan die einde van ‘n sin.
• Voorbeeld:
• Die duif sit nie op haar nes nie.
• Die duif sit nie.

, ➢ Tipes Selfstandige naamwoorde: Soortname; Eiename; Abstrakte
Selfstandige naamwoorde, Massaname; Maatname

• Eiename
Eiename is die spesiale name waarmee mense en dinge uniek geïdentifiseer word. Dit is die
name van mense, plekke, ens.,en word altyd met ’n hoofletter geskryf, bv. Kobus, Kaapstad.

• Soortname
Dit is die name van alledaagse dinge en het meervoudsvorme en verkleiningsvorme, bv.:
trein, akkedis, leeu, man, broek.
Jy kan dit sien, daaraan vat of dit hoor.

• Massname / Stofname
Dui sake aan wat as ‘n ondeelbare massa gesien word en nie los , telbare eenhede nie, bv
vaste stowwe en vloeistowwe- die stof waaruit iets bestaan.Dit dui op ’n spesifieke stof:
yster, staal, goud, koper, silwer, hout, sand, klip, ens.

Dit word altyd in die enkelvoud gebruik.

• Versamelname
Dit dui ’n groep van dieselfde soort aan, bv.
o swerm bye
o vloot skepe
o konstellasie sterre
o nes slange
o werpsel hondjies
o baksel brood
• Abstrakte selfstandige naamwoord
Is die name van dinge wat ‘n mens kan ervaar of waarvan jy bewus kan wees , maar wat nie
in die fisiese werklikheid bestaan nie soos idees , gevoelens of begrippe. Dit het dikwels
met gevoel te doen en kan nie met die sintuie waargeneem word nie. Eindig dikwels met –
heid , - ing , isme en –skap.
bv.: liefde, haat, deernis, simpatie, blydskap, beroemdheid.

• Maatname.
Dit dui ‘n hoeveelheid aan:
o ’n bord kos
o ’n vrag sand
o ’n sak meel
o ’n glas water
o ’n koppie suiker

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
2 months ago

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions